Carien Smith

Carien Smith’s Followers (1)

member photo

Carien Smith



Carien Smith is tans ’n doktorale kandidaat by die Universiteit van Sheffield in Brittanje en doen haar navorsing in klimaatsveranderingetiek. In 2020 was sy Writing Fellow by die Johannesburg Institute for Advanced Study. In 2019 ontvang sy die Iceland Writers Retreat Alumni-toekenning (oor 700 inskrywings internasionaal, 5 wenners, onder meer ’n Pushcart Prize-finalis) en in 2018 en 2016 was sy op die kortlys vir die toekenning. In 2015 is Carien op die langlys van 6 vir die PEN International New Voices-toekenning. In 2016 en 2018 is sy ’n wenner van die AdHoc Flash Fiction-kompetisie (’n Bath Flash Fiction-projek). In 2015 is sy naaswenner in die Nuwe Stories 3-kompetisie met haar verhaal “Binnekort”, en kry eervolle vermelding vir “Likk ...more

Average rating: 4.17 · 18 ratings · 5 reviews · 1 distinct workSimilar authors
Bot

4.17 avg rating — 18 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Carien to Goodreads.