Jaco Strydom

Jaco Strydom’s Followers (2)

member photo
member photo

Jaco Strydom


Born
South Africa

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling ('n Organisasie sonder winsoogmerk met o.a. 13 huise vir jongmense in nood) en is deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Hy is 'n rubriekskrywer vir verskeie publikasies. Meer 200 van sy artikels en rubrieke het die afgelope tien jaar verskyn in onder andere Beeld, Rapport, Finesse, Kerkbode, Maroela Media, Taalgenoot en Weg. Hy is ook 'n gereelde blogger (besoek sy blog: "Aanderkant die doringdraad"). Sy boeke Confessions oor Kerkwees is in 2018, en Leef Lig in 2021 gepubliseer.

Jaco het vir 'n tyd lank in Indië gewoon en was betrokke by verskeie projekte in Suid-Asië en Afrika.

Een van Jaco se stokperdjies is roei, hy onderneem deur die jare 'n aantal solo-reise na afgelëe plekke met sy
...more

Jaco Strydom isn't a Goodreads Author (yet), but they do have a blog, so here are some recent posts imported from their feed.

Jaco Strydom hasn't written any blog posts yet.

Average rating: 4.47 · 59 ratings · 9 reviews · 6 distinct worksSimilar authors
Leef lig: Vyf gewoontes van...

4.24 avg rating — 17 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Confessions oor kerkwees

4.53 avg rating — 15 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Daka: Daar is dinge wat net...

4.33 avg rating — 15 ratings
Rate this book
Clear rating
Alle sondaars welkom: Gedag...

4.90 avg rating — 10 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Emails from Ireland: Vonkpo...

by
2.62 avg rating — 13 ratings — published 2011 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Eendag is te ver: Geloofsge...

it was amazing 5.00 avg rating — 2 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by Jaco Strydom…
Quotes by Jaco Strydom  (?)
Quotes are added by the Goodreads community and are not verified by Goodreads. (Learn more)

“We make the choice . . . and then the choice makes us”
Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

“Don’t try to tame the wild God”
Jaco Strydom

“Entitlement is always bad,
but never as bad as when those in power cry victim”
Jaco Strydom



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Jaco to Goodreads.