Against the backdrop of salt mines and granite hills Droomdelwers tells the tale of two small communities along the West Coast, Soutmansvlei and Vlaktevlei.
Here the lives of rich and poor, white and coloured are tightly interwoven. Various characters roam here, each with their own story. As Oom Kêppies says: “He’s like the sea, like a wave. You think you’ve got him, but his foam line on the sand is all that’s left.”
But even before the line of foam is all that remains on the sand, the calm life cycle of the “salt of the earth” is suddenly threatened.,
Ag watter lekkerte om in ‘n Afrikaanse Audible te kry.
Elize Cawood het haar goed van haar taak gekwyt as die verteller en ek het spesifiek Mara se stem baie geniet. Haar karakter is doelbewus oordrewe geskryf met uitspattige uitrustings en wat haar neus heeltyd in ander se sake druk.
Die storie begin meet Leendra wat ontslaan is uit die tronk waar sy 7 jaar gesit het vir moord. Maar haar terugkeur aan Vlaktevlei veroorsaak baie geheime om los gekrap te word en die rede vir Leendra se vonnis word stuk stuk bekend gemaak.
Leendra se suster, Cielie wat vasgesteek bly in die verstand van 'n 11-jarige, het ook in my hart gekruip met haar geha-ha-hakel.
Daar is baie sub-plotte wat die storie bietjie meer divers maak en die stram tussen Soutmansdal (die wit gemeenskap) en Vlaktevlei (die bruin gemeenskap) het vir addisionele spanning gesorg.
Die storie was goed maar het plek plek bietjie voorspelbaar gevoel. Die romanse (waarvan daar meer as een was) het my laat dink aan al die afrikanse boeke wat ek as tiener verslind het so van ‘n nostalgiese oogpunt het ek dit geniet.
So om saam te vat, hierdie was baie lekker om na te luister so as jy dit in audio kan kry kan ek dit aanbeveel.
Slaap probleme? Word jy wakker in die middel van die aand. Moenie worrie nie! Hierdie boek is so kak en vervelig dat jy reg aan die slaap raak! Lees en geniet jou middag slapie
Ek het nie gedink dat ek van hierdie boek sal hou nie. Ek het gedink dit gaan maar ń vervelige storie wees. Die storie was eintlik so goed geskryf dat ek heeltyd opgewonde was om nog te lees. Ek wou die storie ontrafel.
My enigste probleem, buite die vloek woorde, was dat die einde hoofstuk te lank was vir so baie informasie. Dit kon maklik in baie hoofstukke verander geword het, maar ek dink dit is alles in een om die storie kort te hou?
Soos ek gesê het ek wou die storie ontrafel en dit was lekker om die einde te ondek. Ek het die laaste hoofstuk in stukkies gelees anders sou dit so baie informasie gewees het op ń slag.
Die boek is die moeite werd, in my opinie. Ek gee dit 4.5 ster.
Droomdelwers- die graad 11 Afrikaans HT voorgeskrewe boek. Esta Steyn het- sonder huiwering- my verwagting van ń doodgewone, vervelige voorgeskrewe boek oortree. Hierdie bundel begin op ń wyse wat my eers deurmekaar gelaat het, maar later bewondering in my opgewek het met die slim, kreatiewe skryfstyl. Droomdelwers is ń definitiewe Afrikaanse-gunsteling!
Goei sot , ek gesweet soos n hoer in n kerk toe ek die lees omdat ek gedink het my oë gan uitval . Ek haat dit meer as wat my pa my haat , en my pa het my al met n warm yster verkrag omdat ek n fizzer gesteel het . In opsomming nie even die nazis sal joode so hard gestraf het as om die boek te lees nie
Ek het lanklaas 'n Afrikaanse boek geluister en BAIE lanklaas 'n Afrikaanse roman. Hierdie boek het my aangenaam verras. Dankie vir die maklik lees sonder irriterende verkleinwoordjies, byvoeglike naamwoorde en elle lange beskrywings. Dit was 'n onderhoudende storie met 'n lekker plot.
I did the audio book and what a wonderful listening experience. Elize Caywood at her best, she brought every single character to life. The book itself had goodies and baddies with love, betrayal, sorrow and joy of salt of the earth, very real people.
Die boek aan die begin is maar langdradig maar sodra jy by helfde van di boek kom tel dit vinnig pas op en jy is geplak daaraan soos n chappie aan n sandaal. My gunstelling roman van hoerskool gewees en wens dit was ons matriekboek.
Dit het n goeie begin gehad. Dit het gevoel asof die storie te stadig beweeg. Die klimaks en slot was te kort. Alhoewel die algehele storielyn is uitstekend.
Ek is mal oor die opening. Leendra, wie vry is uit die tronk, maar ook nie. Oom Phil...vurige temper oor enigiets rakende Hendrik, Berta, Sielie en Leendra. Lucia. Sweet, sweet Lucia. Wie so baie omgee en lief het met ernstigheid en eerlikheid. Mara...dramaties maar ook liefedevol. Gretel, deel van Vlaktevlei en ook deel van die Redelinghuyse. Stories benodig haar. Sy red, sy gee hoop, sy gee ondersteuning. 'n Pragtige karakter. Samuel vd Sandt, hoe oud ook al, maar sterk in wie en wat hy is. Hou van hom ook. Sielie...misterieus en toe kom dit uit. Sy het vir Leendra hoop gegee en nog meer. Oom Bontie, Ant Sweetie, Koster, Keppies. Almal is die storie.
Wonderlik storielyn deur en deur. Al die elemente is daar, spanning, humor, dramatika, liefde... Ek het die boek baie geniet. (Al is dit voorgeskrewe vir Gr 11!)