Hierdie herdruk van die derde uitgawe word uitgegee in sagteband en met 'n nuwe bandontwerp. Die derde, uitgebreide uitgawe van die gewilde bloemlesing het in 2001 verskyn en het vir die eerste keer die liefdesgedigte van N.P. van Wyk Louw ingesluit, en ook 'n wyer keuse uit die werk van Breyten Breytenbach aangebied. Die versameling sluit 239 gedigte van 82 digters in.
Every now and again I have a craving, just like a chocolate craving, for Afrikaans poetry. It's comfort food. There are some beautiful poems in this book, but my Antjie Krog anthology is still my favourite.