Jump to ratings and reviews
Rate this book

Eugene Terre'blanche, My Storie

Rate this book
Eugène Terre’Blanche – my storie is ’n biografie van die verhaal van Eugene Terre’Blanche soos geskryf deur Amos van der Merwe en goedgekeur deur eers genoemde. Anders as wat die geval is met die meeste biografieë word daarin op ’n outobiografiese wyse sy eie verhaal vertel – daardie kant van Terre’Blanche se lewe wat nie op hierdie wyse deur die media gedek is in die talle omstrede insidente waarby hy oor die jare heen betrokke was nie.

Dit moet vermeld word dat die werk persklaar was voor die moord op Terre’Blanche enkele maande ­gelede, en dat hierdie insident dus nie in die werk verreken word nie. Die boek lees gemaklik en dit is bykans of Terre’Blanche sy eie verhaal op sy be sondere poëtiese wyse voorlees met talle interessante en nie altyd wetenskaplike leesstof nie. Dit is per slot van rekening sy interpretasie van sy lewe en wêreld.

286 pages

First published January 1, 2010

3 people are currently reading
18 people want to read

About the author

Amos Van Der Merwe

10 books3 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (43%)
4 stars
3 (18%)
3 stars
4 (25%)
2 stars
2 (12%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Julia.
568 reviews19 followers
March 4, 2012
hierdie was vir my 'n moeilike lees gewees. amos se skryfstyl is natuurlik briljant - grotendeels hoekom ek hierdie boek gelees het. maar die persoon en die onderwerp is maar vir my 'n doring in die vlees. dit is seker die boek wat my die meeste gechallenge het. ek roem altyd daarop dat ek so open-minded is, so hoekom het ek vasgeskop om hierdie te lees? so ja, dit was iets waarmee ek myself gechallenge het. was baie interessant though en natuurlik vrek goed geskryf.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.