Heidi de Goede621 reviews10 followersFollowFollowMarch 16, 2025Snot en trane. Annelie is een van die min skrywers wat my baie diep laat dink. Dit is vir my so hartseer dat daar nooit weer n boek uit haar pen sal kom nie.