What do you think?


Riaan Cruywagen: Wat's nuus
Ná 47 jaar in die uitsaaiwese onthul Riaan Cruywagen uiteindelik wat agter SABC se skerms gebeur en hoe hy dit regkry om ná soveel jare steeds vir ons die nuus te bring. Riaan vertel onder meer waarom hy so histeries gelag het tydens 'n uitsending in die tagtigerjare, waarom hy deesdae in popmusiekvideo's verskyn en saam met halfkaalmeisies in 'n borrelbad sit. In hierdie kostelike dog insiggewende outobiografie word die leser meegevoer in Riaan se lewe agter die skerms en kry ook 'n kykie in sy persoonlike lewe. Sy bekende mooi stem is deurgaans kristalhelder deur die boek en sal jou laat skater van die lag. Magdaleen Kruger, RSG, sê: "Riaan Cruywagen is die toonbeeld van professionaliteit, lojaliteit aan die Afrikaanse taal en toewyding aan die uitsaaiberoep. Hy beskik oor al die kwaliteite wat ’n mens van ’n uitsaaier en openbare figuur verlang. Stiptelikheid en netheid, respek vir sy werk, asook vir die luisteraar en kyker, het van hom die ikoon gemaak het wat hy vandag is – onder oud en jonk. Maar wanneer jy weg van die werk af met hom te doen het, is hy ’n regte platjie, baie pittig en vol streke. In hierdie boek sal jy aspekte van Riaan leer ken waarvan jy nie geweet het nie."
- GenresBiographyNonfiction
222 pages, ebook
First published March 1, 2012
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 9 of 9 reviews
October 15, 2017
Fun holiday read. He is a great storyteller.
July 3, 2019
Was mal oor die boek. Riaan is 'n legend.
December 18, 2021
I read the English translation of this book. A biography filled with interesting tales and charm by an icon of newsreading.
April 19, 2023
Wonderlike gebruik van die Afrikaanse taal.
September 2, 2012
Loved to read about television presenters I've loved at the beginning of tv broadcasts. I could hear Riaan Cruywagen's voice in the words. Beautiful words, brilliant use of the Afrikaans language.
September 28, 2012
Fantastic to follow Riaan through the pages of his very own bio...Prepare for a heart-warming conversation...He wears his heart on his sleeves,for sure :)
April 3, 2013
Brilliant, skreeusnaaks 'n moet lees vir almal
December 4, 2014
Briljant!
April 23, 2015
'n Briljante kykie na die lewe van 'n professionele man. Uitstekend. Snaaks. Mooi.
Displaying 1 - 9 of 9 reviews









