Jump to ratings and reviews
Rate this book
Rate this book
Willemien is ’n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid, selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy hét haar mense in die oorlog vermoor.

312 pages, Paperback

First published January 1, 2006

6 people are currently reading
43 people want to read

About the author

Chanette Paul

68 books143 followers
Chanette Paul word rond en bont groot. Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly. Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is ‘n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is. Die tweede, ‘n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer.
Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk. Sedertdien het ‘n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook in die omgewing van 50 boeke in verskillende genres.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
47 (47%)
4 stars
36 (36%)
3 stars
13 (13%)
2 stars
3 (3%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
159 reviews2 followers
August 25, 2021
Dit is ligte leesstof wat ek nodig het gedurende die tye. Die karakters is eg en alhoewel dit 'n romanza geskryf is, is daar 'n ekstra vlak. Dit gee 'n uitbeelding van beide kante. Die boere en die Iere .Dit gee my hoop die toekoms as die Boere soveel kon deurstaan sal ek die situasie oorleef.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.