What do you think?


Die Davel-vroue #7
Fleur
Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is ’n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Maar daar’s Fleur se voorwaardes. En Christiaan se eed.
312 pages, Paperback
First published January 1, 2007
About the author
Chanette Paul
68 books149 followersChanette Paul word rond en bont groot. Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly. Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is ‘n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is. Die tweede, ‘n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer.
Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk. Sedertdien het ‘n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook in die omgewing van 50 boeke in verskillende genres.
Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk. Sedertdien het ‘n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook in die omgewing van 50 boeke in verskillende genres.
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 5 of 5 reviews
August 17, 2012
Hierdie is dan die laaste van die Davel vroue en dis bitter onregverdig. Ek soek NOG! Hoe gaan mens ooit weet wat het van al die kinders en kleinkinders geword? Chanette Paul, ek dink een groot, baie dik boek, een finale familie sage, is nog nodig. Sodat mens ordentlik kan totsiens sê aan AL die Davels. Skryf dit. Pretty please!
November 12, 2023
Die verhaal begin met soveel potensiaal, maar verval dan in begeerte en familie uitleg.
January 3, 2026
Ek het elke boek in reeks geniet! Hartseer dat die reeks nou klaar is! Die boek was 10 uit 10!
August 11, 2026
En so is my reis met die Davel- familienop ń einde
September 3, 2023
Ek ❤️ die Daveltjies. Dis n amazing reeks
Displaying 1 - 5 of 5 reviews




