Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die mooiste verhale uit Die Arabiese Nagte

Rate this book
"En Sjeherazade begin met die volgende verhaal..."

'n Duisend-en-een nagte lank het sy vir haar eggenoot, die Sultan, stories vertel - glansryke sprokies van mag en skoonheid, lis en avontuur - en sodoende nie alleen haar lewe gered nie, maar 'n wonderlike verhaleskat tot stand gebring waarin ons vandag nog die ganse betowering en geheimsinnigheid van die Ooste vind.

In hierdie weelderige boek word die mooiste en bekendste van die sprokies uit die Arabiese Nagte nou ook vir die Afrikaanse kind in waardige vorm beskikbaar gestel. Die pragtige, fantasieryke tekeninge is deur die wêreldberoemde Poolse illustreerder van kinderboeke Janusz Grabianski. (flapteks)

Die volledige titelblad lui:

Die mooiste verhale uit
Die Arabiese Nagte
In Afrikaans oorvertel deur
André P. Brink
Voorwoorde deur
I.D. du Plessis
Met 133 tekeninge deur
Janusz Grabianski

Die kolofon agterop die titelblad vermeld:
Vir die jeug uitgesoek en verwerk deur dr. Hedwig Smola
In Afrikaans oorvertel deur André P. Brink
Kopiereg 1964 Verlag Carl Ueberreuter, Wenen - Heidelberg
Kopiereg in Afrikaans 1966 deur Human & Rousseau Uitgewers (Edms.) Beperk
Stategebou, Roosstraat, Kaapstad; Pretoriusstraat 235, Pretoria
Geset in 12 pt. Baskerville Romein deur McManus Bros., Kaapstad
In Oostenryk gedruk deur Grossbuchbinderei Thomas F. Salzer KG, Wenen

320 pages, Hardcover

First published January 1, 1964

2 people are currently reading
8 people want to read

About the author

Hedwig Smola

5 books2 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (53%)
4 stars
4 (30%)
3 stars
1 (7%)
2 stars
1 (7%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Esther.
415 reviews
January 23, 2014
I confess I have not read this in Dutch. I have the same book, only translated to English. the language is very clean, but the illustrations smolder.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.