What do you think?

Die aanspraak van lewende wesens
Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang.
Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl – heavy-metal-fan de luxe – se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter.
Maria Volschenk word op ’n dag oorval deur ’n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op ’n sending waarteen sy lankal opsien, in ’n poging om hierdie beleërende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in ’n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kêrel gewikkel is.

356 pages, Paperback
First published September 12, 2012
About the author
Ingrid Winterbach
13 books27 followersAlso wrote as Lettie Viljoen.
Ingrid Winterbach is a South African author who primarily writes in Afrikaans. She is married to Andries Gouws and has two daughters. She lives in Durban.
She was born in Johannesburg in 1948. She studied Afrikaans, Dutch and Fine Arts at the University of the Witwatersrand. Lettie Viljoen's first novel was entitled Klaaglied vir Koos ("Lament for Koos"), and was published in 1984. As Lettie Viljoen she published Erf 1986, Belemmering 1990, Karolina Ferreira 1993 (translated into English by the author herself: The Elusive Moth 2005), and Landskap met vroue en slang 1996. As Ingrid Winterbach she published Buller se Plan 1999, and Niggie 2002.

Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 9 of 9 reviews
May 15, 2020
Ek gaan eerlik wees – ek het gesukkel met Ingrid Winterbach’s Die Aanspraak van Lewende Wesens. Dit is die verhaal van twee uiteenlopende soekers – Karl en Maria. Karl is neuroties, die soort van mens wat sy hande die hele tyd was en wie meer as net ’n bietjie paranoïes is. Maria se lewe is op die oog af suksesvol, maar sy is basies ’n alleenloper, net soos Karl.
Al het albei vriende, is daar altyd ’n versperring tussen hulle en ’n outentieke konneksie met ander mense. Beide ken verlies – Karl met die vergaan van sy liefdesverhouding en Maria met die verbrokkeling van haar huwelik en die dood van haar suster. Karl se ontkenningsreis begin met ’n oproep van een Josias Brandt, wie hom aanraai dat Karl se vervreemde broer Iggy diep in die moeilikheid is en Karl moet hom in Kaapstad kom haal. Maria se paadjie loop ook Kaapstad toe, wanneer sy meer probeer uitvind van die omstandighede van haar suster Sofie se dood.
Winterbach se taalgebruik is ruig met simboliek, maar ek voel amper asof die mooi skrywe die tempo van die verhaal gestrengel het. Met die hart is die ’n storie wat te doenig het met die eksistensiële kwessies wat ’n mens beetkry en die feit dat daar omtrent nooit ’n einde is wat al die antwoorde netjies uitlê nie. Soos my ma my aangeraai het toe sy die boek vir my geleen het – dis maar ’n baie eienaardige storie, met fluisteringe van ’n Gotiese skadu.

July 1, 2017
My true rating is 3.5.
This is my first foray into the acclaimed Afrikaans writer’s work. Luckily for me, Michiel Heyns translated this novel, so it was accessible.
What I liked about the novel was that it focussed on the personal stories of a group of very recognisable modern South Africans, as opposed to being a vehicle for thinly veiled political polemic, or yet another re-hashing of The Struggle .... to read my full review please go to: http://thebooksmithblog.wordpress.com

December 25, 2012
Moet dit weer lees. Ingrid laat met eerste lees jou weinig kans vir haar groter begrippe en konsepte- die hede en die hier is te boeiend. Dis soos 'n goeie movie wat op herkyk eers werklik met jou begin foeter. Weet baie mense het nie die geduld nie, maar hierdie is sielskos.
August 21, 2020
Ek het baie (regtig baie) van hierdie boek gehou. Het aanvanklik die storie effens verwarrend gevind, maar dit is dalk omdat ek 'n Irma Joubert boek (met 'n baie sterk storie-element) voor hierdie een gelees het. Hoe meer ek gelees het hoe meer het ek 'n algemene ooreenkoms, meestal oor hoe die boek my laat voel het, tussen Winterbach en Paulo Coelho gevind. Dit is waarskynlik oor die nie-wegskramende insluiting van die geestelike. Winterbach is wel meer komies. Dit was ook goed om die afgeskeepte tema van mishandeling teenoor mans hier te sien. Beslis 'n skrywer wat ek weer en meer wil lees.
July 22, 2022
A strange yet compulsive read. I only wish the library still had them in the original Afrikaans. I read the first few chapters in a preview, and it really helped me retain the cadence in translation.
June 17, 2015
Maria Volschenk en Karl Hofmeyer veg albei teen hul eie demone. Maar hoe vlug jy van jou demone weg as hul voortdurend oor jou skouer loer? Vir Karl is dit in die vorm van die verkeerde nommers wat vanuit die mees onwaarskynlike oorde hul veskyning maak; vir Maria ‘n onbeskryflike leegheid wat haar liggaam binneval en oorneem.
Hul ingewikkelde persoonlike lewens word verder verstrengel deur die kompleksiteite van diegene rondom hulle. Karl moet nie net sy eie demone die hoof bied nie, maar ook sy broer Ignatius van ondergang probeer red. Maria worstel met vrae rondom haar suster se selfmoord terwyl haar seun Benji hom op haar beroep vir hulp in sy stryd.
Die leser word saamgevoer op die demone jag. Ongeredigeerd word massas inligting aan die leser voorgehou. Volledige karakterbeskrywings van elke persoon waarmee Karl en Maria op hul reis kontak maak, word gegee sonder enige noemenswaardige bydrae van die inligting tot die storielyn. So sluit die beskrywing ten opsigte van Maria se buurvrou Vera, wie ‘n kunshistorikus is, ‘n bespreking van Romaanse argitektuur in. In haar soeke na antwoorde rondom haar suster se dood, koop Maria vir haar ‘n boek oor natuurgeskiedenis. Weereens volg ‘n lang beskrywing oor die ontstaan vna lewe op aarde, wat opsig self niks bydrae tot die verloop van die verhaal.
Tydens Maria se besoek aan ‘n stedelike plaas in Kaapstad, word haar waarnenimgs van ‘n oorvol pakhuis volledig gelys, weereens tot geen bevordering van die verhaal.
Die verhaal het my gefassineer en was ek gewillig om deur die lang beskrywende gedeeltes te lees ten einde te sien hoe die verhaal ten slotte sou ontvou. Ek was voortdurend in afwagting om te sien hoe Maria en Karl se lewens bymekaar sou uitkom en raak. Dit het egter nooit gebeur nie. Die enigste raakpunt tussen hulle is beide se eenmalige besoek aan die stedelike plaas. Vir my as student van menslike gedrag lê die waarde van die verhaal in die raak beskrywings van die karakters. Die verhaal word soms net te “lawaaerig” met die warboel van feite wat op die sintuie aanslag maak. Die lang lyste waarnemings maak die verhaal onnodiglik oorgekompliseerd.
Die skryfstyl is definitief kompleks, verweefd en ‘n krag vertoning. As leesbelewenis was dit vir my egter slegs ‘n gemiddelde ervaring.

June 25, 2017
Two character-driven, parallel stories converging slightly at the end. One follows Karl, the other follows Maria. Karl faces his own compulsive behaviour, and struggles to comprehend his brother possibly descending into mental illness. Maria is introspective and solitary despite plenty of people in her life. She struggles to accept her sister's untimely death, and goes looking for answers.
Here's a link to a very interesting review focusing on the translation from the original Afrikaans.

December 24, 2016
Both tense and mournful, this is a book about travel and transition and the lingering nature of grief. It doesn't really have a beginning or an end, it's about the impossible journey that springs from the love for and responsibility towards family. It's a beautiful rumination on loss and obligation. Plus a mix of heavy metal and OCD, the looming specter of racism and danger, and long treks through the veld. It's my favorite Ingrid Winterbach book since To Hell With Cronjé (which is one of my all time favorite books).
December 27, 2012
Ek is nog nie heeltemal klaar met die lees hiervan nie, maar weet nou al dat dit my top-roman van die jaar is. Winterbach met al die stops oopgetrek.
Displaying 1 - 9 of 9 reviews