Jump to ratings and reviews
Rate this book

Hatikvah: Land of Hope by Marzanne Leroux-van der Boon

Rate this book

Paperback

1 person want to read

About the author

Marzanne Leroux-Van der Boon

26 books9 followers
Marzanne Leroux-Van der Boon is op 26 Desember 1940 in Somerset-Wes in die Wes-Kaap gebore.

Sy matrikuleer in 1958 aan die Hoër Meisieskool op Worcester. Na skool behaal sy ’n onderwysdiploma aan die Opleidingskollege op Oudtshoorn en studeer ook later aan Unisa. Sy gee tot 1993 Afrikaans by die Rudolph Steiner Waldorfskool in Constantia in Kaapstad. Sedertdien skryf en vertaal sy voltyds.
In die 1970’s begin sy kortverhale en vervolgverhale vir tydskrifte, soos Sarie, Landbouweekblad en Huisgenoot, skryf. In 1974 word vier van haar vervolgverhale (Voor dit lig word, Elizabeth se kind, Seisoen op ’n verlate strand en Die weerloses) gepubliseer. Marzanne begin om ook jeugverhale te skryf Somernagdroom (1980), wat al meer as 18 keer herdruk is, en Die wag vir die somer (1981).

In 1993 ontvang sy die FAK/Helpmekaarfonds-prys vir Ontspanningsleesstof vir haar roman, Klaprose teen die wind. In 2004 ontvang Marzanne die ATKV-prosaprys vir Granate bloei in Jerusalem.

Marzanne woon in Vredehoek in Kaapstad.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.