Jump to ratings and reviews
Rate this book

Dryfveer

Rate this book
Wat is dit wat mense oor die afgrond dryf en oor daardie fyn lyn tussen reg en verkeerd? Wat maak dat jy geldverduistering en moord sal oorweeg om wraak te neem? Volg kaptein Marcus Dube, Karl-Jan Schoeman en Eileen Wessels terwyl hulle verskeie dryfvere moet ontrafel, deur vernuftige speurwerk. Spanning, romanse, aksie en 'n ontnugterende ontknoping wag op die leser in Tinus Viviers se nuutste skryfavontuur: Dryfveer.

217 pages, Kindle Edition

First published October 30, 2012

Loading...
Loading...

About the author

Tinus Viviers

6 books1 follower

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
10 (34%)
4 stars
13 (44%)
3 stars
4 (13%)
2 stars
2 (6%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Hannes Breytenbach.
15 reviews
January 16, 2020
Dryfveer

Ek het die boek baie geniet. Die karakters is werklik en interesant. Die storie is baie goed aanmekaar gesit. Regtig aan te bevole.
Profile Image for Anton.
15 reviews
September 27, 2013
Rekenaars word gebruik vir bedrog en daar is miljoene rand ter sprake; daar is liefde, moord en natuurlik geïmpliseerde seks. Dit als draai om een persoon wat verontreg voel oor die verlede...

Ek beveel die teks heelhartig aan, maar waarsku tog sensitiewe lesers: daar is nogal 'n gawe gebruik van "vloekwoorde" (ek plaas dit maar in aanhalings, want ek is nou nie juis 'n sku mens as dit kom by lelikpraat nie), en dit mag sommige mense ontstel. Maar, hou tog in gedagte, dis nie die skrywer wat so praat nie, maar die karakters; en in my opinie is dit tog hoe mense vandag oor die algemeen praat. Aan die einde van die dag is dit tog 'n aanbevole lees en die moeite werd.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews