Jump to ratings and reviews
Rate this book

Varkpos

Rate this book
Waar kom 419 slenters vandaan?
Hoekom wil almal op die internet penis-verlenging behandelings aan jou verkoop, Mevrou?
Hoekom duik Elvis Presley dan en wan op in ’n slaghuis in Bellville?
Wie sit agter die beskerming van die wêreld se biblioteke?

Dis die 90s. Suid-Afrika staan op die drempel van 'n nuwe era. Terwyl die land hom oorhaal vir 'n nuwe fase, kom staan een geheime agent voor die sending van sy lewe. Om die nuwe rekenaarnetwerk wat oor die wêreld heen versprei, die internet, te vernietig. Gaan hy in sy taak slaag? Hoe gaan 'n ou vriend uit sy verlede, die uitgebrande kopieskrywer en reklame-held hom kan help?

'n Verhaal vol intrige, verraad en natuurlik - die liefde.

Met 'n cameo deur:

- Kaptein Sakkie van der Merwe - weervoorspeller en vlieënier

Hulle sê:

"Onbemarkbaar" - bekende Afrikaanse uitgewer.
"Jy het Varkpos in jou lewe nodig" - Johan Swarts, gormendizer.com

161 pages, Kindle Edition

First published October 1, 2012

1 person want to read

About the author

Leon Jacobs

6 books7 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
2 (50%)
4 stars
1 (25%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
1 (25%)
No one has reviewed this book yet.