Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die skadujare

Rate this book
Soos agter op boek beskryf: "Twee jaar gelede is Anton op sy motorfiets by die huis weg om vir Madalena 'n verrassingsgeskenk te gaan koop. Maar hy het nie weer as die laggende, vrolike pa van klein Erika teruggekom nie, want daar was 'n ongeluk.

Nou lê hy steeds in 'n koma in die hospitaal, en al wat Madalena voortdryf in hierdie twee skadujare is haar kind en Anton se laaste woorde aan haar: "Hou uit, want dit gaan die moeite werd wees."

Dan bel Mossie, 'n verpleegkundige by die hospitaal, op 'n dag en sê Madalena moet dadelik kom. Anton het tekens getoon dat hy uit die koma kom! Sy jaag hospitaal toe, en toe sy na 'n halfuur weer in haar motor klim en ineenstort, maak sy kennis met dokter Heinrich von Arnim, 'n ginekoloog by die hospitaal.

Madalena en Heinrich se lewens verander ingrypend na die toevallige kennismaking, en op 'n mooi silweraand besef hulle dat helder sonlig hul skadujare vervang het."

160 pages, Hardcover

4 people want to read

About the author

Nita Griessel

34 books2 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (25%)
4 stars
2 (50%)
3 stars
1 (25%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.