Ek is mal oor haar verfhale en die feit dat sy die oe so lewendig laat lyk is awesome... Die ligste lig en donkerste donker waaraan n mens kan dink werk vir my baie goed vir die skaduwees in die gesig lyne, man ek hou van haar styl. Net jammer ek kry nie nog van haar boeke nie.
Weet enige iemand is RSA hoe en waar ek van haar boeke kan kry.