Jump to ratings and reviews
Rate this book

Clarence Van Buuren: Knew the Words But Not the Music

Rate this book
In 1956, Clarence van Buuren was found guilty of the murder of Myrna Joy Aken and executed – despite insisting on his innocence right until the end. And despite evidence proclaiming that Van Buuren was a narcissistic psychopath and a sadist, women queued to attend his trial. What secret did Van Buuren take with him to the grave? Fifty years after the events, Chris Marnewick tries to solve this mystery.

521 pages, Paperback

First published April 1, 2013

8 people want to read

About the author

Chris Marnewick

6 books6 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (12%)
4 stars
4 (50%)
3 stars
3 (37%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for De Wet.
279 reviews24 followers
September 12, 2020
Tot 'n paar dae gelede het ek nie geweet wie Clarence van Buuren was nie. Toe, in een van daardie leesdroogtes waar mens so vat en los aan vele boeke sonder om met een regtig aan die gang te kom, tel ek hierdie een op.

En amper sit ek hom vroeg neer, want die boek begin nogal vreemd. So half met die skrywer se obsessie oor Van Buuren en sy slagoffer, die 18-jarige Joy Aken. Hoe hy nagmerries oor dié twee gekry het as kind. Hoe hulle blykbaar steeds met hom gesels.

Dan, sommer so skielik, sluk die boek jou in soos die skrywer in hierdie stokou (1956) moordsaak daar rondom Pinetown gaan delf. Het 'n medium regtig Aken se lyk opgespoor? Wat het tussen Van Buuren en Aken gebeur? Is Van Buuren onskuldig gehang vir moord? Wat is die een punt waarvan die verdediging nie in kennis gestel is nie wat moontlik die twyfel kon skep wat Van Buuren van die galg kon red?

Dit is 'n reis deur die sosiale landskap van die vyftigs, deur narsissisme en psigopatie. Die skrywer ontleed die onberispelike speurwerk van Frans Steenkamp, wat ongelukkig feitlik geen publieke erkenning vir sy rol in Van Buuren se skuldigbevinding gekry het nie weens die sensasie rondom die sogenaamde medium, Nelson Palmer. Hy gee ook diep insigte in die regsproses en lê die aanslag van beide die verdediging en die staat helder uit.

So ontvou hierdie bisarre moordsaak voor die leser, leer ken ons die rolspelers en deel ons in Marnewick se reis om hierdie saak wat al van kindsbeen af by hom spook oop te skryf.

Sterk aan te beveel vir liefhebbers van ware misdaad, veral as jy in die sielkunde agter sulke misdade, asook die speur- en regsprosesse belangstel.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.