Johannesburg, begin jaren ’30. Kate Woodroffe is een beschermd leven gewend. Als ze besluit haar studie sociologie af te sluiten met een veldonderzoek onder arme blanke Zuid-Afrikanen, zijn haar ouders dan ook niet enthousiast. Kates vader is directeur van een mijn. Hij vraagt aan Bernard Neethling, zijn felste tegenstander bij de vakbond, zijn dochter te begeleiden in de achterbuurten van Johannesburg. Zo hoopt hij dat Kate veilig is en dat hij tegelijk Bernhard voor zijn ideeën kan winnen. Er gebeuren echter hele andere dingen. Kate en Bernard raken hopeloos verliefd – een relatie die vanwege het standsverschil tot mislukken gedoemd is.
Irma Joubert is gebore en getoë in die Bosveld (Nylstroom) en het aan UP studeer. Sy begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se “Spesialis Joernalis van die Jaar”. Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika het The girl from the train (Tussen stasies) in 2015 wêreldwyd bekend gestel.
Ek is mos altyd agter die tyd. Soos in ver agter die tyd 🤣🤣🤣🤣 In elk geval, Irma Joubert se Tussen Stasies trilogie, staan al vir etlike jare en wink op my boekrak, maar ek het nog nooit so ver gekom om dit te lees nie.
So, besluit ek nou die dag om Ver Wink die Suiderkruis op Audible af te laai en na die voorlesing te luister terwyl ek na en van die werk ry. En sowaar, dis een van daardie audioboeke wat veroorsaak dat jy aspris ʼn ompad ry sodat jy nog ʼn rukkie langer kan luister.
Dis in wese ʼn liefdesverhaal, ʼn roman, maar ook soveel meer. Dis ʼn kykie in jouself na die dinge wat van soveel meer waarde as geld is. Dis sag, dis teer. Dit wys hoe belangrik karakter is. Dis ʼn storie wat jou bybly.
Ek het dit waarlik geniet en summier die tweede audioboek in die reeks aangeskaf. More ry ons op ʼn nuwe ompad. ❤️
3.5 Ek het jare terug Tussen Stasies en Tolbos gelees, en ek is so happy dat ek uiteindelik hierdie eene ook gelees het. Ek het baie van die storie en die karakters gehou en ek het die boek met 'n warm gevoel en 'n glimlag toegemaak. Die enigste ding waarvan ek nie so baie gehou het nie was dat ek soms die gevoel gehad het dat die storie so bietjie spring. Soms wou ek meer van sommige gesprekke sien, soos Kate se gesprek met Duncan, en ek was teleurgesteld toe ons dit nie kon sien nie. Maar op die ou einde het ek dit geniet en ek kan nie wag nie om die volgende twee boeke vir die tweede keer te lees.
Ek het gelees voordat ek eers geweet het daar was n boek oor Kate en Bernard, so ek was baie opgewonde toe ek sien hulle storie is ook daar om te beleef.
Die skrywer het baie moeilike situasies in Suid-Afrika se geskiedenis, veral na die boere oorlog, gevat en op n baie mooi en sensitiewe manier deur hierdie storie, aan hierdie leser oopgebreek.
Ek het nie verwag om van 'n historiese roman te hou nie, en tog was ek mal daaroor! Karakters is so opreg, beskrywings is so mooi en taalgebruik uitstekend. Ek sien uit om nog boeke te lees van die skrywer.
Südafrika 1932: Kate ist eine junge Soziologiestudentin aus reichem Haus, welche immer das bekommt, was sie will. So kommt es auch dazu, dass sie, trotz dem Missfallen ihrer Familie und ihres Verlobten, ihren Master macht. Den theoretischen Teil ihrer Masterarbeit hat sie bereits hinter sich. Es geht um die Frage, warum es den armen Weißen in Südafrika über Generationen hinweg nicht gelingt, aus ihrer Armut auszubrechen. Um die Arbeit beenden zu können, muss sie Feldforschungen anstellen, das heißt, sie wird wohl oder übel die Armenviertel von Johannesburg besuchen und mit den Leuten reden müssen. Vor allem ihr Vater ist sehr besorgt um sie, weshalb er ihr als Leibwächter Bernard Neethling zur Seite stellt. Bernard ist als Minenarbeiter angestellt und lebt selbst in sehr ärmlichen Verhältnissen, allerdings hat er noch großes in seinem Leben vor und holt neben der täglichen Arbeit auch noch seinen Schulabschluss nach. Im Zuge ihrer Recherchen kommen sich Kate und Bernard ungewollt näher, doch sie beide stammen aus zwei komplett unterschiedlichen Welten. Das Ganze ist also von Anfang an zum Scheitern verurteilt. Denken sie zumindest und kämpfen trotzdem beide für die Liebe ihres Lebens. 📚 📚 Zu Beginn musste ich mich erstmal an die ungewöhnliche Schreibweise gewöhnen. Denn "Und über uns die Sterne" ist im Präsens geschrieben und Kate spricht mit ihren Eltern und anderen Respektpersonen ganz anders, als wir das heute tun würden. Aber schon nach kurzer Zeit haben mich der Charme und die Eindringlichkeit der Geschichte in ihren Bann gezogen. Irma Joubert beschreibt ein Stück südaufrikanische Geschichte und zeigt mit Kate und Bernard die Unterschiede zwischen arm und reich auf. Außerdem wird einem klar, dass jede soziale Schicht irgendwo ihre Probleme hat und sie nicht durch Geld gelöst werden können, auch, wenn das viele denken. Das Ende und die eingewobene Liebesgeschichte sind ab einem gewissen Punkt recht vorhersehbar, allerdings ist es dann schon längst zu spät, sich dem Sog der Handlung zu entziehen. Sehr gut hat mir auch gefallen, dass die Charaktere alle gut heraus gearbeitet waren und glaubwürdig rübergebracht wurden. Die Zeit der Dreißiger Jahre und die südafrikanische Lebensweise machen diesen Roman sehr interessant. Das Buch ist vom Christlichen Glauben durchzogen, allerdings nur so sehr, dass es einem kaum auffällt. Kates Familie ist gläubig, geht zur Kirche und in dem einen oder anderen Gespräch fließt etwas darüber ein. Dies alles aber den damaligen Lebensgewohnheiten angepasst und authentisch. 📚 📚 Das Buch hat mir sehr gut gefallen. Es zeigt, dass Liebe auch Grenzen überwinden kann, wenn alle Beteiligten etwas dafür tun. 4 von 5 Sternen ✔✔✔✔❌
Ek wou rereg van hierdie boek hou. Maar dit was ongelukkig net nie vir my moontlik nie. Die protagonis Kate was so ongelooflik naïef en ook baie jonk geskryf (sy is 22 in die boek, maar gedra soms soos ‘n 5 jaar oue kind). ’n verklaring hiervoor sou kan wees dat sy ’n beskutte lewe gely het tot daardie tyd, maar later in die boek sien sy verskillende omstandighede en selfs dan bly sy amper dieselfde. Ook het dit my gesteur dat die destydse ‘probleme’ eintlik net op die arbeiders se skouers geplaas is – hulle is arm omdat hulle nie hard genoeg werk nie of nie genoeg visie het om beter omstandighede te kry nie. En hierdie mening verander ook nie veel later in die boek nie. Ek sou graag bietjie meer wou lees oor die lewens van die mynwerkers, ook aangesien Kate se liefdesbelangstelling 'n mynwerker is, maar dit het ongelukkig ook nie gebeur nie.
Ek moet eerlik sé dat ek meer verwag het van ‘n beroemde (en meestal goeie) skrywer soos Irma Joubert…
Waar het eerste deel van deze trilogie ‘het meisje uit de trein’ nog ontroerend was en een verhaal beschreef waar je je als lezer makkelijk in kon verliezen, benadert dit boek bijna het niveau van een Bouquet-reeks roman. Het verhaal is slap en ongeloofwaardig. Er worden grote sprongen gemaakt in de tijd, waardoor je geen feeling krijgt met de personages of de achtergrond waartegen het verhaal zich afspeelt. De karakters zijn oppervlakkig. Ook de schrijfstijl is gekunsteld en oubollig, maar mogelijk ligt dat ook aan de vertaling en klinkt het in het Afrikaans beter. Een aanrader alleen voor een lezer die zin heeft in een goedkoop liefdesverhaal.
Irma Joubert se boeke gee vir mens 'n blik in die verlede. Ek glo fiksie is 'n bron van kennis. In die boek leer mens van die eeue oue haat tussen die Engelse en Afrikaners, die Armblanke vraagstuk en die hartseer en moedeloosheid van Vrededorp. Die boek gee ook 'n gevoel van hoop - dat daar vir ons almal 'n blink toekoms wag ten spyte van wie jy is en jou omstandighede.
Heerlijk boek, lekker romantisch. Ik heb het gelezen terwijl ik ook een onderzoek uitvoer, net zoals het hoofdkarakter uit het boek. Erg leuk om te lezen, snel geschreven en interessante culturele en historische gebeurtenissen worden besproken.
Heerlike, sagte, ontspannende leesstof. Redelik voorspelbaar en nie 'n baie sterk storielyn. Maar ek het dit geniet omdat dit my aan werklike mense in my lewe herhinner het. Karakters was maklik om lief te kry. Nostalgies.
Prachtig geschreven boek, soms vliegt ze wat snel door de tijd. Leuk om ze zien hoe de ouders van Grietjie elkaar vonden en wat meer van hun achtergrond te begrijpen.
So boeiend dat ek myself vang - maande na ek die boek voltooi het - dat ek wonder hoe dit met die Neethlings gaan :-) Dankie dat ek jy hierin kon inleef en deel van die families word.
Na 70 blz en een aantal dagen verder, heb ik het boek aan de kant gelegd. Het kan mij niet bekoren. Er gebeurt weinig en je weet bij voorbaat al hoe het gaat aflopen.
Die verhaal speel af in die vroeē 1900 en neem jou op reis deur 'n Suid-Afrika wat ek nooit self geken het nie. Nie net leer mens van jou land en die omstandige van toeka nie, maar Irma Joubert wys ook vir jou die sagte kant. Die kant wat liefde, vertroue en omgee insluit. 'n Uitstekende Afrikaanse verhaal!!