Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Aanbod

Rate this book
Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar eksverloofde as hy onverwags terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan ’n man ongemerk liefde word?

108 pages, ebook

2 people want to read

About the author

Alma Carstens

37 books2 followers
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om ’n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand waar Jacques as regsadviseur vir ’n Britse maatskappy werk. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net ’n stokperdjie, maar deesdae is dit ook ’n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Wanneer sy nie skryf nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, ’n kaggelvuur en die see.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (30%)
4 stars
5 (50%)
3 stars
2 (20%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
4 reviews
December 30, 2022
Die boek begin vir my bietjie onrealisties met die hoofkarakter Karlien wat heeltemal te agresief optree en bietjie onrealisties is..maar die boek se einde maak baie mooi op daarvoor
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.