Jump to ratings and reviews
Rate this book

Koljander

Rate this book
In hierdie roman word die leser geneem op 'n reis na die binnewêreld van die kunssinnige Karen en haar siniese fisikuspa. Dit is die verwikkeldheid van vergiffenis wat die verhaal rig, en hulle eindelik ook na al die trauma laat kennis maak met die gestroopte skoonheid van Mali in Wes-Afrika.

Debuutwenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012.

255 pages, Paperback

First published January 1, 2013

Loading...
Loading...

About the author

Carié Maas

7 books4 followers
Carié Maas woon en werk in Johannesburg, in die finansiëledienstebedryf. As vryskutjoernalis publiseer sy rubrieke, reis- en ander leefstylartikels. Sy het twee sakeboeke geskryf, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, wat ook in Engels vertaal is en Famous Brands: From Corner Café to JSE Giant. Haar debuutroman, Koljander, het in 2012 die debuutafdeling van NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd gewen en is in 2014 vir die Jan Rabie-Rapportprys benoem.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
5 (45%)
3 stars
3 (27%)
2 stars
1 (9%)
1 star
2 (18%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
159 reviews2 followers
August 26, 2016
Hierdie boek is om met 'n mens se verlede vrede te maak en nie 'n lewe van verwyte te leef en jou vas te staar in die" wat as" van die lewe. Mens verstaan dikwels nie die lewe wat die paaie van die lewe met die mens loop en raak verstrik in die Hoekom en hoekom ek van die lewe. As 'n mens nie vrede en geluk in jouself kan vind nie sal jy dit nêrens kry nie al reis jy tot die uithoeke van aarde
Mens moet elke dag ten volle leef en jou geleenthede benut en jou monumente laat terwyl jy nog leef terwyl jy 'n verskil kan maak. Soos 'n engelse wysheid sê.
"Yesterday is history
tomorrow is a mystery
The only thing I have is the present.
God give you presents everyday
Use it to the optimum in the 24 hours before it becomes history"



Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books49 followers
June 30, 2013
My gedagtes oor die boek sal hopelik volgende maand in Maandblad Zuid-Afrika verskyn, dan sal ek die skakel hier sit.'n Baie besondere boek!
1 review
October 10, 2015
Die boek laat 'n mens met 'n gevoel van verligring dat Karen uiteindelik kan lag en die vrese en skuldgevoelens kan agterlaat en voortaan die mooi rondom haar kan waardeer.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews