Niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks.
En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ...
Fanie Viljoen is a well-known Afrikaans author, living in Bloemfontein, South Africa. A full-time writer, illustrator, and artist, Fanie has written numerous short stories, radio plays, and books for children and teenagers. Three of these books have won awards for youth literature - the Sanlam Prize for Youth Literature, the ATKV-woordveertjies ('word feathers') and the M.E.R. prize for youth literature.
Ná al die drama in NOVA: BLOEDBROERS word Lucas en sy maats met vakansie see toe gestuur. Ayanda se ma, 'n sielkundige, gaan saam - deel van die doel van die vakansie is om die Groot Waarheid te verwerk. Dit sou hulle nog kon regkry, as dit nie was dat die ruimtewesens nog nie klaar is met hulle nie. En te midde van die nuwe dramas - ook op romantiese vlak - bly die tergende vraag: wie is die Sterreloper, wat hulle nou vir die soveelste keer uit die verknorsing red?
Fanie Viljoen sit die uitasem trant van sy reeks voort met hierdie avontuur en demonstreer sy vindingrykheid en sy vermoë om die leser end-uit te boei. Die oomblikke van verwarring is funksioneel; dit dra by tot die geheime wat steeds nie ten volle opgelos is nie. En soos die sesde Harry Potter-boek eintlik maar die eerste helfte van die laaste boek was, loop NOVA: STERRELOPER naatloos in NOVA: EINDSPEL in. Ek sien met groot verwagting uit na die laaste episode van dié uitmuntende reeks.
Viljoen maintains the break-neck pace of this adventure series in the fourth episode, which forms a prequel to the final delivery, moving almost without stop from Book 4 to Book 5. The storyline stays surprising and inventive - Viljoen is a master of his craft of spinning exciting yarns. May he maintain his productivity and quality for many years to come!
Die vraag van die Sterreloper en van wie hierdie individuel is het op baie geval. Met al wat gebeur het in die boek en die reeks het Lucas en sy vriende hard gewerk op uit te vind wie dit is. Die einde los jou met bewondering wat volgende sal gebeur.
This entire review has been hidden because of spoilers.