Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die skuiling

Rate this book
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om ’n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige liefde en Dieter Daneel bly steeds in die voorgrond. Met die naamgee-seremonie van die skuiling word die wêreld onderstebo gekeer en Berdine weereens voor ’n keuse gestel.

225 pages, Kindle Edition

Published September 15, 2023

3 people are currently reading
1 person want to read

About the author

Helena Hugo

56 books8 followers
Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en -vervolgverhale. Luisteraars sal haar veral vir Blinkwater en Mooi mense onthou. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
6 (30%)
4 stars
7 (35%)
3 stars
5 (25%)
2 stars
2 (10%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
216 reviews12 followers
November 23, 2023
'n Lekker lees boek. Lekker meen vir my dat die boek vloei. Daar is deurentyd teenstand van alle kante om te verhoed dat Berdine kan besef dat sy van Pierre moet vergeet en haar lewe voluit moet geniet. Op die einde werk alles uit om 'n sukses te maak van die skuiling wat beplan word. Dis ook 'n diep godsdienstige boek wat mens se hart warm laat klop. Wel gedaan Helena, ek kan die boek beslis aanbeveel.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.