Jump to ratings and reviews

Ditsem!

80 pages, Paperback

Published February 1, 2007

Loading...
Loading...

About the author

Johan Smit

29 books1 follower
SMIT, JOHANNES JACOBUS (JOHAN) (1943–2016) het op Stellenbosch studeer, ’n kort rukkie in Hebreeus* klasgegee, NG predikant geword van Wynberg, Bellville-Oos en Helderberg, raadgee-briewe en rubrieke in kerklike tydskrifte begin skryf en in die 1970’s sy eerste boek gepubliseer: die Bybelkor*-kursus oor Amos*, As die Leeu brul. Dit is opgevolg met tientalle publikasies: vir die jeug (verhale soos Dwelmgevaar op Krombaai en Moord op Krombaai), vir jongmans (Grens toe met Christus) en studente (Kampuskroniek), vir mans in die fleur van hulle lewe (Man van formaat), weduwees (Weduwee waarheen?), mense in nood (Al gaan ek deur donker dieptes), ouer mense (Voluit lewe na aftrede) en oupas en oumas (Loshande die beste Oupa en Ouma – saam met sy vrou, Nina Smit*). Hy skryf dagboeke, troosboeke, toerustingsboeke, Bybelstudieboeke. Van sy belangrikste boeke is waarskynlik Abraham-avontuur, waarin hy die aartsvader op die spoor volg, en sy omvattende werk oor gebed. ‘n Spesiale Andrew Murray-toekenning* is in 2017 postuum aan hom gemaak.

Ratings & Reviews

What do you think?

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.