Jump to ratings and reviews
Rate this book

Reënboogrant Tieners #3

Raves en Rugstekers

Rate this book
Shani het klaar gevra of sy by Liz kan gaan slaap, maar sy't nie gesê van die rave nie. Pa sal weer te veel vrae vra en al sê hy dan sy kan gaan, sal dit nie meer lekker wees nie, want dan sal hy sê hy vertrou haar en dan's alles so 'n flippen pyn. Dis makliker as hulle jou nié vertrou nie, wand dan kan jy hulle tog nie skok nie. Anyway, daar sal mos niks verkeerd gaan nie, dis net...'n rave.
Mens moet alles eenkeer probeer. As dit bad is, sal sy mos nie wéér gaan nie.

ebook

1 person is currently reading
41 people want to read

About the author

Louise van Niekerk

29 books8 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
6 (30%)
4 stars
4 (20%)
3 stars
10 (50%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.