What do you think?

Raaiselspieël
Haar gawe kom van donkerbloed; haar pa se opdrag, van agter die doodsgordyn.
510 pages, Paperback
First published March 1, 2014
About the author
Chanette Paul
68 books149 followersChanette Paul word rond en bont groot. Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly. Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is ‘n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is. Die tweede, ‘n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer.
Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk. Sedertdien het ‘n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook in die omgewing van 50 boeke in verskillende genres.

Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
Displaying 1 - 4 of 4 reviews
August 7, 2019
alweer 'n heerlike boek van chanette paul - en alweer was dit glad nie voorspelbaar nie. dit is vir my baie belangrik dat 'n storie nie voorspelbaar is nie, anders kry dit sommer min punte van my af.
ek gryp nou sommer dadelik die volgende een in die reeks.
#ekleeslapa
March 28, 2014
Raaiselspieël is weereens 'n meesterstuk. Ek moes myself telkemale keer om nie die laaste bladsye te lees nie, wat my net aangespoor het om vinniger te lees. ;-)
Buiten vir die bolangse storie is hierdie ook een van daardie boeke wat mens vir 'n oomblik laat stilsit en weer jou oor jou eie lewe laat tob.
Buiten vir die bolangse storie is hierdie ook een van daardie boeke wat mens vir 'n oomblik laat stilsit en weer jou oor jou eie lewe laat tob.
June 18, 2021
Lekker lees
September 6, 2014
Good suspense, surprise villain. Worth reading
Displaying 1 - 4 of 4 reviews