Jump to ratings and reviews
Rate this book

Onrus op Steynshoop

Rate this book
Die teenwoordigheid van die Chinese in Steynshoop het die dorp die afgelope paar jaar ingrypend verander.
Benna Potgieter, wonderkind in sy prille jeug, is sedert sy pa se dood ’n haarkapper in sy ma se salon. Sy lewe neem ’n drastiese wending wanneer die skilder Fonny, sy groot verlore liefde, onverwags na die dorp terugkeer. 
Snaaks, droewig, wrang en oneerbiedig – ’n opwindende nuwe roman in ware Winterbach-trant.

312 pages, Kindle Edition

Published June 28, 2024

14 people are currently reading
25 people want to read

About the author

Ingrid Winterbach

12 books24 followers
Also wrote as Lettie Viljoen.

Ingrid Winterbach is a South African author who primarily writes in Afrikaans. She is married to Andries Gouws and has two daughters. She lives in Durban.

She was born in Johannesburg in 1948. She studied Afrikaans, Dutch and Fine Arts at the University of the Witwatersrand. Lettie Viljoen's first novel was entitled Klaaglied vir Koos ("Lament for Koos"), and was published in 1984. As Lettie Viljoen she published Erf 1986, Belemmering 1990, Karolina Ferreira 1993 (translated into English by the author herself: The Elusive Moth 2005), and Landskap met vroue en slang 1996. As Ingrid Winterbach she published Buller se Plan 1999, and Niggie 2002.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
8 (23%)
4 stars
17 (50%)
3 stars
6 (17%)
2 stars
3 (8%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 4 of 4 reviews
Profile Image for Julia.
568 reviews19 followers
December 3, 2024
ek kon nog nooit vat kry aan hierdie skrywer se boeke nie.

ek het hierdie een so baie geniet. dis heerlik weird.
Profile Image for Carina Olivier.
13 reviews1 follower
January 1, 2025
Ek was mal oor die storie en karakters. Heeltemal iets anders as wat ek al gelees het. Dit het amper gevoel asof ek self op Steynshoop grootgeword en gebly het.

Ek verstaan net nie hoekom daar soveel lastering moet wees nie. Die storie staan heeltemal goed daarsonder.
Profile Image for Nelis.
99 reviews4 followers
August 15, 2025
Dit is 2025 pryseisoen, en hierdie roman van die bekroonde Ingrid Winterbach verskyn op menige lys.

Onrus op Steynshoop? Eerder onrus in my eie siel.

Ek kan nie regtig sê dat dit ’n “lekker” leeservaring was nie, maar ek was deurgaans geboei en die verhaal het my aandag tot die einde toe vasgehou.

Die navorsing is uitstekend — onder meer oor mistieke ondervindings, Sjinese kulturele geskiedenis en die teken van comics — maar op tye het die boek effens te vol gevoel, en net ’n haar te geforseerd.

Miskien is dit uiteindelik ’n storie wat beklemtoon dat die enigste konstante in die lewe verandering is.
27 reviews1 follower
April 24, 2025
Eie aan Winterbach, met 'n knippie meer "plot". Spannende leestof, maar "deliciously" kompleks, chaoties en "layered". Ek het dit baie geniet, maar geniet die nadenke na die lees amper meer as die leeservaring selfs. 'n Mens sou die boek 'n paar keer oor kon lees en elke keer slegs op een aspek fokus: Die karakters se soeke na 'n outentieke spirituele ervaring, verhoudings tussen familieliede, die rol van filosofie en hoe dit ons help om die lewe beter te verstaan (of nie), die Suid-Afrikaanse geskiedenis, vreemdelinge haat, die kompleksiteit van romanse, noem maar op!
Displaying 1 - 4 of 4 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.