What do you think?

Wat Nou? Hoe die lewe my bedraad en kry ek weer my "siel" in rat?
Loop alles altyd reg soos in ‘n Toyota advertensie? Indien nie: Wat nou?
Die oomblik van ontnugtering en verwarring vat die sangeres, Rihanna, in haar lied die gevoel as volg saam:
“What now? I just can’t figure it out
What now? I guess I’ll just wait it out (Wait it out)
What now? Somebody tell me
What now?
I don’t know where to go
I don’t know what to feel
I don’t know how to cry
I don’t know oh-oh why
So what now?"
So waaroor gaan die boek?
Dit gaan oor die doodnormale reaksie van teleurstelling, skok, hartseer en spyt.
En dan die uitdagende vraag: WAT NOU?
Moet ek vlug óf veg óf terugbons?
Dinge het nie uitgewerk soos wat jy verwag het nie. En nou, noudat jou drome
in skerwe lê, weet jy nie hoe om aan te gaan nie. Jy sien nie weer kans vir nog ‘n
spreekkamer vol moontlike diagnoses om jou kits-gou reg te ruk nie.
Jy soek ‘n soeklig, periskoop en stetoskoop vir jou moeë siel. Jy wil met aandag luister om insig te
verwerf, net om weer, te midde van al die spinnerakgevoelens, perspektief kry.
Jy wil die groter prentjie van die ratwerk van jou siel sien. En dit is waaroor die
boek gaan. Dit gaan nie om die kitsraad van selfhulp nie. Dit gaan om die lewenswysheid.
Verander jou kyk na die probleem, verander jou ingesteldheid en gesindheid teenoor die probleem, en die probleem kan
‘n prisma word na nuwe, ander opsies.

350 pages, Softcover
Published August 1, 2024
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
No one has reviewed this book yet.