Volg min of meer dieselfde trant as die ander boeke in die reeks, maar darem effens meer interessant as Finlay. Die heldin, Ava, is ook meer 'relatable' as wat Fleur was. Wonder of Mieke en Doug iets gaan word... of was Annabelle werklik sy 'one true love'?