Jump to ratings and reviews
Rate this book

Rooi is vir Gierigheid

Rate this book
'Die volgende oomblik is daar ʼn bloedstollende gil, borde wat val, en ʼn kakofoniese lawaai. Ek swaai om en kyk na die kombuis se swaaideur. Die volgende oomblik storm die kelnerin deur die deur terwyl sy nog steeds gil. Nog twee meisies volg al gillend.Die eienaar kom uit sy kantoor uit gestorm en wil vinnig weet wat aan die gang is. Nadat die meisie stamelend vir hom iets fluister, kyk hy reguit na my en ek voel hoe my maag ʼn draai gee.'

Die kyk kan net een ding beteken.

Die jong rooikop speurder, Flame, se dag begin baie goed. Sy en haar hunky nuwe buurman gaan doen cage diving in Kleinbaai. Maar terwyl hulle ontspan in die restaurant na die tyd, ontdek sy die lyk van n baie bekende inwoner van Gansbaai.

Die moord van n plaaslike eiendomsagent vat Flame van Gansbaai na Kaapstad en Johannesburg voordat sy die moordenaar vastrek. Tussenin probeer sy ook n stomende verhouding met haar sexy nuwe buurman aan die gang hou.

Kat Pelser skop haar opwindende nuwe reeks, Vyftig Skakerings van Gansbaai, af met die spannende Rooi is vir Gierigheid. Hierdie reeks vat ons saam deur die lewe van n jong inwoner van Gansbaai,Flame, haar interesante loopbaan as n privaat speurder en haar deurmekaar privaat lewe.

185 pages, Kindle Edition

Published September 19, 2024

Loading...
Loading...

About the author

Kat Pelser

1 book

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (50%)
3 stars
1 (50%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 1 of 1 review
Profile Image for Tarien Van.
Author 3 books31 followers
October 16, 2026
Can I just tell you this was my first Afrikaans book I read for fun as an adult and i actually enjoyed it.
Rooi is vir Gierigheid by Kat Pelser
My rating: 4/5 stars
I loved Flame. She's not perfect. She's funny, stubborn, softhearted but also someone who can handle herself. She feels like a real woman from a small 'dorpie'she loves coffee, she swears when she's mad, she cries over a man, and then she gets up again. I rooted for her the whole time. I loved the language. It wasn't difficult, heavy Afrikaans. It was how people actually talk. Short chapters, lots of dialogue, words like ghwar, braaibrood, bakkie.For the first time Afrikaans felt easy and lekker, not like work.I loved the setting. You can feel the sea, the wind in the smalltown gossip where everyone knows everyone. Its so South African and I felt proud reading it. If you have never read an Afrikaans book for fun, start with this one. It's the perfect first.
Displaying 1 - 1 of 1 review