Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Hol Gevoel

Rate this book
Die Hol Gevoel is die eerste keer in 1989 publiseer. Dit was die Afrikaanse kultus-skrywer RR Ryger se eerste boek en word nou herdruk sodat 'n nuwe generasie sy ouer werk kan ontdek en sien waaroor die bohaai destyds gegaan het. Vir hierdie uitgawe het Ryger spesiaal ‘n voorwoord en ‘n naskrif geskryf. In die voorwoord vertel hy meer van die omstandighede waarin hy hom bevind het toe hy die boek geskryf het. In die naskrif onthou hy wat die publiek en die resensente van die boek gedink het. Die Hol Gevoel gaan oor 'n jongman wat sy voete in die lewe probeer vind. Hy is 'n stiefkind wat deur 'n tipe religieuse-seks-kultusgroep grootgemaak is. Hy smag na liefde, maar sukkel om ‘n normale verhouding te hanteer. Die Hol Gevoel is ‘n ontstellende, meevoerende verhaal wat die basiese emosionele toestand van iemand in sy of haar vroeë twintigs goed vasvang.

142 pages, Kindle Edition

Published September 16, 2024

1 person is currently reading

About the author

RR Ryger

5 books1 follower

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
2 (66%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
1 (33%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.