What do you think?


Reënboogrant Tieners #1
Partytjies en Penaries
Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy ’n babatjie is. Maar waar Japie en Rachelle is, is daar altyd moeilikheid. En Shani, Sunette en Dolf het nie een ’n idee hoe groot die moeilikheid hierdie keer gaan wees nie…
110 pages, Kindle Edition
First published March 1, 2012
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
No one has reviewed this book yet.

