Jump to ratings and reviews
Rate this book

Blood's Inner Rhyme

Rate this book
Poet Antjie Krog returns to the landscape of her childhood. The Free State plains enchant her – it is her home, and the home of her mother, the writer Dot Serfontein. In her nineties, Dot is frail and needs full-time care, but her intellect and sense of humour are razor-sharp, and her writing is comparable to that of her daughter. In Blood’s Inner Rhyme, Antjie Krog breaks the boundaries between genres and writes about this relationship that continues to fascinate and torment her. Using letters, diary entries and care-home records, the book explores creative influence, ideological disagreements and the realities of ageing. Krog exposes the insurmountable differences between generations but also shows the love and mutual admiration between two highly skilled writers. Beautifully and poignantly written, Blood’s Inner Rhyme delves into cultural heritage, the country's Anglo-Boer War history, issues of land ownership and race, as well as romantic relationships across racial boundaries. The story of the relationship between mother and daughter, this is Krog’s most personal book, as well as the most universal.

250 pages, Kindle Edition

Published May 27, 2025

50 people are currently reading
240 people want to read

About the author

Antjie Krog

62 books97 followers
Krog grew up on a farm, attending primary and secondary school in Kroonstad. In 1973 she earned a BA (Hons) degree in English from the University of the Orange Free State, and an MA in Afrikaans from the University of Pretoria in 1976. With a teaching diploma from the University of South Africa (UNISA) she would lecture at a segregated teacher’s training college for black South Africans.

She is married to architect John Samuel and has four children: Andries, Susan, Philip, and Willem. In 2004 she joined the Arts faculty of the University of the Western Cape.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
107 (54%)
4 stars
71 (36%)
3 stars
13 (6%)
2 stars
3 (1%)
1 star
1 (<1%)
Displaying 1 - 27 of 27 reviews
Profile Image for Rina Coetzee Gous.
146 reviews8 followers
June 4, 2025
“Binnerym van bloed” ‘n Outobiografiese roman – Antjie Krog

Hierdie besondere boek is saamgestel deur die skrywer uit briewe tussen haar en haar ma, die skrywer Dot Serfontein, asook dagboekinskrywings, vertellings en onderhoude. Ingesluit is ook versorgingsverslae, daai verslae wat so eenvoudig die aftakeling en klein wêreld van ‘n bejaarde weergee in net ‘n paar woorde. Dit is nie ‘n vinnig lees boek nie, dit is eerder een waar jy jou tyd op moet spandeer en dink oor wat jy lees, al lees dit nou hoé maklik.

Om die woorde van twee uitmuntende skrywers te lees, so ineengeweef, is besonders. Die boek vertel die storie van ‘n komplekse ma- en dogterverhouding oor die jare heen. Die geure van die Vrystaat en Antjie Krog se grootwordwêreld word verweef met die kleure van die politieke landskap in Suid-Afrika oor die twee vroue se leeftye. Ma Dot het in ‘n ander tyd beweeg. Plek plek word ons teruggeneem na die tyd – veral die vertelling rondom die twee se luister na Verwoerd se begrafnis het stukkies van my kleinwordtyd ook teruggeroep. Op p.46 skryf sy “Dis daardie oorbekende, gedrae stemtoon, die hoogdrawene Afrikaans, die gemoduleerde aksent van my jeug, van gidgegewe gesag....” Ek kan dit so duidelik in my verbeelding hoor en herroep.

Ek het veral die vertellings van Krog se eie lewe oorsee en met die bekende Idasa beraad by die Victoria valle geniet. Dit is aangrypend om te lees van die gedeelde liefde vir ons land, die vasheid aan die grond wat in ons bloed loop al praat ons watter taal, raak mens diep. Die terugkyk na die gebeure rondom die Boereoorlog ruk aan jou hart – veral die onuitgesproke lyding van die vroue wat geheime moes hou – meestal omdat dit sekerlik die manne se trots sou raak.

My ma het in haar laaste jare altyd gesê : “Oudword is nie vir sissies nie” Dit is so waar – en net so waar dat die geliefdes van bejaardes nie presies besef wat hiermee bedoel word nie. Ons verstaan eenvoudig nie. Ek wens dat ek twee gedeeltes in die boek gelees het toe my mammie nog met ons was. Op p 50 :”Matrone het vir my reg aan die begin van Ma se versorging gesê sy leer haar personeel: Veroudering takel oordeel af. Aanvaar dit. Moenie baklei of stry of regstel nie. Aanvaar dit as deel van die oudwordproses.” en op p 177: “Matrone het gelukkig aan my verduidelik dat ou mense altyd die gemeenste is teenoor die mense wat naaste aan hulle en dié wat die meeste vir hulle doen.” Dit sou baie verduidelik het en miskien bietjie meer begrip vir ons gebring het.

Vir die begrip oor ouderdom en oudword was die lees van hierdie boek al klaar die leestyd werd. Vir die dieper delf in die geskiedenis ook maar die boek is soveel meer. Dis eerlik, rou en opreg maar ter selfde tyd tog so fyn verweef met liefde en die diep bande van familie oor generasies heen.Dit vertel van die mense van Suid-Afrika en hoe, oor alle grense heen, ons ‘n liefde vir hierdie plek waar ons leef deel – al woon ons ook waar in die wêêeld. As ‘n boek so lyk na ek dit gelees het moet jy weet, daar was baie stof tot nadenke. Baie gedeeltes waarna ek wil teruggaan. Baie om weer en weer te lees.
336 reviews
June 21, 2025
I read this fine book in one gulp yesterday on a flight from London to Vancouver. Having lost my own mother almost two years ago - and for the first time coming to my homeland of Canada but giving Nova Scotia a miss - I found her description of her relationship with her mother quite moving. My wife and I bought the Afrikaans version for my wife's sister's upcoming 60th birthday. I imagine something got lost in the translation but hopefully not much. A searing take on inter-generational relationships against the backdrop of apartheid and the new South Africa ...
Profile Image for Danica Gouws .
67 reviews2 followers
July 2, 2025
Ek het hard gehuil en dit voel of ek rondgepluk was. Die boek het my meegesleur en op soveel vlakke diep geroer.
Profile Image for Elsabe Retief.
439 reviews
November 4, 2025
Hier is uiteindelik ‘n boek wat mens vertel hoe dit werk en voel om jou ma te verloor. Soos alles maar in die lewe berei niemand jou voor nie. Maar die een slaan die wind uit jou seile:
Antjie Krog skryf: “ Om jou môre nie te sien nie, is hanteerbaat. Om nooit weer ‘n voordeur na jou oop te maak nie, nié.”
Met haar stories en gedigte het nog altyd vir my insig en perspektief gegee op wat met my gebeur. Verwoord wat ek voel maar nie kan sê nie. En hier, op die bladsye van die boek, vat jy weer my hand en laat my perspektief kry oor my verhouding met my ma.
Antjie en Dot bespreek die feit dat daar min literatuur, beide in fiksie en non fiksie is, wat handel oor die verhouding tussen ma en dogter. Maar dis omdat min mense woorde darvoor het. Antjie Krog hét!
Profile Image for Ivor Swartz.
Author 4 books14 followers
June 10, 2025
Grootste voorreg om dié boek te kan lees terwyl Antie Antjie nog leef. Aangrypende storie, sonder enige veroordeling!
Profile Image for Henning Janse van Vuuren.
19 reviews
June 3, 2025
ʼn Bekende dogter (Krog), een van vyf ‘kakke’ (ʼn benaming deur Serfontein aan haar kinders toegedig), skryf oor die entropie van ʼn bittereinder onder onse geel pampoen. ʼn Rou relaas van ʼn enduit lewe geleef deur Afrikanersout-van-die-Aarde ‒ ʼn hardekwas wat ʼn bars aan die brand kan kyk en dikwels die bat out of hell / “barones van belediging” tussen die byekorwe.

Ek hou van die besige omslag en ek is mal oor die inhoud. ʼn ‘Outobiografiese roman’, so ewe. Medelesers, ek het gereeld gelag en teen die einde het ek amper ʼn traan of twee gepik of gepink, sowaar die Jirre.

Van die mooiste Afrikaanse taal ooit staan in hierdie boek opgeskrywe. Hierin vervat is foto’s, briewe, anekdotes, notas, vertellings, bespiegeling en so aan en herinner aan Forrest Gump waar hy sê die lewe is soos ʼn doos vol sjokolade. M’m ... [‘Die skielike geluid van ʼn blerts in haar doek bring my tot my sinne.’] Ieder geval, op p.161 is getranskribeer: ‘VOLGENS AMPTELIKE TYD KAN EK DAN HEELWAT LATER DOODGAAN.’ (Fokkit, ek sien dit nie in die handgeskrewe nota nie.)

Hierdie storie kan gerus ʼn kunsfilm wees. Elkeen wat nie in ʼn proefbuis opgeklits is nie, behoort die boek te lees. Uiteraard was ek heel in my skik oor die interaksie tussen Krog en haar pa wat ʼn jaar tevore al sy laaste asem uitgeblaas het (p. 231): ‘Dit was sekerlik ʼn droom, maar so helder dat dit my ná al die jare steeds tot troos is.’

Ten slotte het die verwysing na die Eybers-gedig aan Karel Schoeman (p.208) en Antjie se frustrasie my laat besef hoe gereed die mens is vir die opsie van waardige, finale selfbeskikking oor die eie lewe, net soos met ʼn beskaafde geboorte.
1 review
July 4, 2025
I read the English book, Bloods inner rhyme, and am certain many nuances are lost knowing how descriptive Afrikaans is.
The format of the story allows for variation in structure and tempo, which helped make it an easy and interesting read Ito changing gear, so to speak. The format also enables the reader to grasp the physical distance between mother and daughter, the mother’s isolation and health predicament, but also to follow the story as the author moves between past and present.
As I started reading, I thought I may not finish the book finding it a little slower than the last couple of novels I’ve read. I took it along for a weekend away and was drawn in by Antjies Krog’s beautiful and poignant writing. At times, very matter of fact, many times moving, as she captures the length and depth of a life lived by her talented, charismatic, strong mother, how their lives were and remain intertwined, & taking it full circle examining their shared experiences at a personal and broader level across years, events and beliefs.
I enjoyed the story, and by the end felt quite moved by it.
42 reviews
August 27, 2025
I thoroughly enjoyed the journey of reading Blood’s Inner Rhyme. There was so much wit and warmth on Dot's side. Yet, I felt sadness that she couldn’t move with the times and stayed in the old Apartheid regime with her ideas. She resigned from the Afrikaans Writers' Guild but later supports Antjie when she says to a journalist, "Our politics have nothing to do with each other."

Dot left Antjie two unfinished manuscripts which she wasn't able to complete because she couldn't put herself in the shoes of a black person. It’s as if she hands Antjie an inheritance which is unfinished, with the request to finish what she couldn’t imagine.

Blood’s Inner Rhyme reminds me that the mother-daughter bond remains one of both dissonance, at times, and connection. Sjoe, it’s complicated.
28 reviews
October 28, 2025
My eerste Antjie Krog boek ooit
Hierdie jaar is my Afrikaanse jaar Ek het meer Afrikaans gelees as ooit in my lewe Anjie se boek het my soveel laat dink, laat gevoel , gekrap Ek self my ma verloor aan dementia April nou al 3 jaar Dit op sigself was 'n ander uitdaging en 'n stoei seisoen Hierdie boek het my ook sommer nuuskierig gemaak oor Dot Serfontein en raai wat vandag kry ek 'n Dot Serfontein boek ....Liefde in die kwepertyd .
Ma dogter verhoudings altyd kompleks.
Dankie vir 'n kyk in iets so persoonliks (The good, the bad and the ugly )
Afrikaans is so 'n vol in die mond taal en Trots om Afrikaans te wees.
Profile Image for Shikara Nel.
49 reviews12 followers
January 4, 2026
Brilliant. This book explores Antjie’s complex relationship with her writer mother, Dot Serfontein, as she revisits her hometown, rereads letters between her and her mom, understanding getting older, and, as always, tries to better understand the Afrikaner identity and South Africa itself. I was especially moved by the interviews about mixed-race relationships. It’s intimate and thoughtful.
555 reviews
November 21, 2025
A beautiful book - the writing is lyrical (a proper book). I thought the way in which the story unfolded was wonderful - a story of South Africa, some of her people and the relationships in families - particularly mother and daughter.
I almost didn't read this book - so glad I did.
Profile Image for Hans Buijze.
328 reviews5 followers
December 29, 2025
Rauw en ongepolijst verslag van een moeizame relatie tussen moeder en dochter. Zwaar getekend beide door de situatie in Zuid-Afrika: moeder vooral door de boerenoorlog en de onontkoombare onttakeling van het aparheidsregime, dochter als vechtster voor gelijkheid. Oftewel hoe ga je als dochter om met je racistische moeder. Genant om te lezen soms, te particulier, ontluisterend.
11 reviews
December 30, 2025
Meer Boereoorlog informasie van belang hier as wat ek in ‘n leeftyd kon invorder.
Ook ’n boek oor doodgaan – maar baie snaakser as meeste lewende mense.
Noodsaaklike lees vir almal wat wil weet van hier leef 🇿🇦
2 reviews
September 14, 2025
A masterpiece. It's not an easy read - the complexity and depth means it is a book to come back to. Krogs poetic style is exquisite. An Afrikaans boek that will become part of folklore.
28 reviews
December 24, 2025
Ontroerend hoe de band tussen moeder en dochter dieper gaat dan politieke verschillen, geschreven in beladen proza. Prachtige vertaling waarin de kracht van het Afrikaans steeds oplicht.
Profile Image for Tirza de F.
37 reviews6 followers
January 6, 2026
Wat een uitzonderlijk boek, op zoveel verschillende niveaus. Het laat me enigszins ontredderd achter.
71 reviews1 follower
September 4, 2025
De roman van Antjie Krog gaat over de aftakeling van de moeder en over de teloorgang van de familieboerderij; Ze laat zien wat er gebeurt en is gebeurd door herinneringen, dagboekaantekeningen, gedichten en de neutrale maar daardoor juist schokkende rapportages van verpleegkundigen in elkaar te weven. Ook beschrijft ze weergaloos het Zuid-Afrikaanse landschap.
De moeder is tot in de haarvaten racistisch, de dochter onverschrokken strijder tegen ongelijkheid. In hun opvattingen staan Antjie Krog en haar moeder – want zij zijn het in de roman – diametraal tegenover elkaar. Uiteindelijk gaat het in dit boek niet over de politieke verschillen maar over de zoektocht naar mooie momenten die er maar sporadisch zijn geweest. We krijgen geleidelijk het idee dat deze moeder het haar kinderen niet makkelijk maakte. Toch is er moeizame tederheid en ingewikkelde liefde tussen moeder en dochter.
Profile Image for Salomé Kotzé.
227 reviews8 followers
July 3, 2025
Kragtoer. Hierdie is 'n ongelooflike boek en het nou ‘n ereplek op my boekrak. Om ten minste een keer ‘n jaar afgestof en weer gelees te word, want ek het lanklaas ‘n boek so geniet.
Die digter Antjie Krog keer in die boek terug na die landskap van haar kindertyd. Die Vrystaat en haar grootwordplaas is soos sy en haar ma, die skrywer Dot Serfontein, ook hoofkarakters in die boek. Dit is haar tuiste; ook haar ma s’n. Elkeen met sy eie onthou wat deur middel van briewe en dagboekinskrywings ook die leser se onthou word.
Dot is by die negentig. Sy is verswak en moet voltyds versorg word, maar haar intellek en humorsin is vlymskerp. Ek het soms lekker gegiggel oor haar uitstekende beskrywings. Soos die een op p17: “Waarom verf ou vrouens hulle toonnaels? Haar voete lyk soos twee klawerborde wat lank in die reën gestaan het. Die een toon korrel links, die volgende bars heeltemal regs, die derde een kruip in sy eie poephol op, die naellose kleintoontjie het ‘n blerts Cutex op die vel.’’
Antjie en haar ma het nie aldag om dieselfde vuur gesit nie, en hieroor draai die skrywer nie doekies om nie, tog kan die liefde en bewondering wat hulle vir mekaar en mekaar se skryfwerk gehad het, nie misgelees word nie. Die insluiting van Dot se versorgingsverslae het ‘n tipe melancholie by my gelaat, want op so ‘n hoë ouderdom en met so ‘n nalatenskap is dit tragies om gereduseer te word tot in hoe ‘n mate jou stoelgang deur die dag of nag was.
Die boek/gesprek tussen ma en dogter oor die land se Anglo-Boereoorlogverlede, kwessies van grondbesit en ras asook romantiese verhoudings oor rasgrense heen laat mens met stof tot nadenke. Hierdie boek is sover my top boek vir die jaar.
Displaying 1 - 27 of 27 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.