Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Alibi Klub

Rate this book
In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi kennis maak.

The Alibi is ’n hool vol dwelmverkopers, musiekliefhebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl ’n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.

Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.

Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is ’n unieke dokument oor ’n tydperk in die lewe van ’n groep individue, ’n woonbuurt en ’n stad wat onherroeplik verander het.

192 pages, Hardcover

First published September 1, 2014

3 people are currently reading
12 people want to read

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
6 (22%)
4 stars
8 (29%)
3 stars
4 (14%)
2 stars
6 (22%)
1 star
3 (11%)
Displaying 1 - 3 of 3 reviews
Profile Image for Madri.
212 reviews8 followers
February 10, 2015
Nie 'n maklike lees nie. Die outeur wou kennelik nie 'n spanningsvolle storie skryf nie; hierdie boek is eerder 'n versameling indrukke van sy tydperk in New York. Met sy aankoms kry hy werk as kroegman by die Alibi klub, 'n vergaderplek vir randfigure en kroegvlieë. Heel gou suip die verteller net soos die karakters om hom, verval hy tot een van die permanente "inwoners" van dié "dive bar-hool". Die skryfstyl is strak, die beeld wat geskep word droewig. Hou verby as jy 'n boek soek vir lekkerlees.
Profile Image for Mathilde Myburgh.
77 reviews1 follower
January 10, 2016
This book personifies the emigration experience, from first impressions and damning jobs to soul-sucking duties and emptiness, until our protagonist just wants to heal at home. Many South Africans, especially Afrikaner youth, feel or were told to feel the answers lie in finding home in another country. The protagonist was never home in New York, never comfortable, but tells an endearing, clearly sentimental story of his time there. A realist fiction. Beautiful in its awkwardness. Poetry at times.
Profile Image for Anna Stroud.
19 reviews46 followers
June 19, 2016
The Alibi Club reminds me of Raymond Carver and Jack Kerouac; the protagonist is a mix between Sal Paradise and a working class, gritty Nick Carraway.
Displaying 1 - 3 of 3 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.