Jump to ratings and reviews
Rate this book

Op die Spoorweg: Die storie van ons treine

Rate this book
Op die Spoorweg neem lesers mee in Suid-Afrika se lewendige spoorwegerfenis. Ontdek die ingenieurswonderwerke wat die moeilike terreine oorwin het en die lewendige spoorwegdorpe wat gemeenskappe onderhou.Williams skroom nie om die bitter werklikheid van rasseskeiding te bespreek nie. Hy balanseer vaardig die glans van die spoorweë teen die skerp waarhede.

301 pages, Kindle Edition

Published June 27, 2025

1 person want to read

About the author

David Williams

865 books37 followers
Librarian note:
There is more than one author in the GoodReads database with this name
This profile may contain books from multiple authors of this name

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
2 (100%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Johan Du Plessis.
21 reviews
October 11, 2025
‘n Kort geskiedenis van die spoorweë in Suid-Afrika, soos ervaar deur die skrywer.

Ek het veral die storie geniet van die drywer en sy stoker se jagtogte wanneer hulle ‘n vragtrein deur die Karoo sleep.

Die spoorweë het ‘n belangrike rol gespeel om Suid-Afrika te ontwikkel. En sonder dit sou ons hoofsaaklik ‘n landbouekonomie gewees het. Ons staan werklik op die skouers van reuse.

Dis hartseer om vandag die agteruitgang en verval van ‘n eens uistekende spoornetwerk te sien.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.