Jump to ratings and reviews
Rate this book

Plekkie in die son

Rate this book
’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses.

Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats.

In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?

151 pages, Kindle Edition

First published December 30, 2013

1 person is currently reading
114 people want to read

About the author

Ena Murray

161 books42 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
27 (64%)
4 stars
12 (28%)
3 stars
2 (4%)
2 stars
1 (2%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 5 of 5 reviews
Profile Image for Mads.
68 reviews63 followers
October 28, 2018
Plekkie in die son – A place in the sun


Type of Characters and my choices according to pictures :
description
description
description

My Review in English
Karen Viljoen is diagnosed with leprosy.

In this story we meet a beautiful young married woman Karen – and how her whole life and choices are taken away from her.

She is a rich married lady. But with the discovery of the virus leprosy she becomes an outcast so to speak from the world she knows

Paloma Faith - Only Love Can Hurt Like This
https://www.youtube.com/watch?v=PaKr9...

This is only the start of her heartbreak and sorrows
She has a nervous breakdown after receiving this news, her husband finds a new comfort with his secretary. ((See where I am going – I hate cheating inside a marriage if you read some of my previous reviews))

Within days she is ostracised from her son, which was the hardest for her – ((as a mother I will not be able to survive such and ordeal)), also she lost her husband and her friends eventually – they did not stay in contact or visited her in the end. She was sent to a town called Genadendal, here she learns to make peace with herself, and with God, forgive everyone even herself with what happened to her.

We meet her doctor Tertius Louw – who helps her deal with this ordeal, she makes friends with other leprosy sufferers, married couples, children etc. Her doctor helps her to find herself, letting go and to trust God with her life and decisions.

Then eventually she heals – and are allowed finally return to husband and child, it is not an easy return – her husband found a new love, her son who was very young do not recognise her anymore or trust her, and the community cast her aside, and on top of it all she has the scars not just inside but also outside.

She realises where her heart truly belongs, and returns to “Westford” Genadendal, where her friends and new family resides. And eventually she found her place in the sun – which I loved – as every person in the universe deserves a place in the sun. She realizes her love for Tertius Louw, after she left the resort as well so this books end is so worth all my tears


My resensie in afrikaans
A few paragraphs / quotes → I loved
Afrikaans:

Ons ontmoet in hierdie verhaal 'n pragtige vrou Karen - en hoe haar hele lewe en haar keuses van haar weg geneem word

Sy is ‘n ryk getroude dame . Maar met die ontdekking van die virus melaatsheid word sy 'n uitgeworpene om so te sê
Maar dit is net die begin van haar hartseer en smarte
Sy kry ‘n senuwee-ineenstorting na die ontvangs van die nuus , haar man kry 'n nuwe skouer om op te huil sy sekretaresse . (( Ek haat kullery binne 'n huwelik as jy 'n paar van my vorige resensies gelees het. ))

Binne dae word haar seun weggevat van haar, wat die hardste vir haar was hy is not baie klein en het sy ma nodig - (( as 'n ma sal ek nie in staat wees om so iets te oorleef met so beproewing nie, wat nog the se om vas te hou aan God en sy genade)), maar in die proses verloor sy ook haar man en haar vriende . Sy is na 'n plaas gestuur Genadendal, en dit is hier waar sy leer om vrede te maak met haarself, en met God .

Dan ontmoet sy haar dokter Tertius Louw, - wat haar help met hierdie beproewing en haarself te vind, sy maak vriende met ander melaatsheid pasiënte, egpare, kinders, ens. Haar dokter help haar om haarself te vind, en help haar om God te vertrou met haar lewe en die besluite wat sy moet neem.

Sy mag uiteindelik terugkeer na man en kind nadat sy gesond verklaar is, maar di is alles behalwe malklik - haar man het 'n nuwe liefde, haar seun wat baie jonk was herken haar nie meer nie en is bang vir haar en haar nuwe geskende gesig, en die gemeenskap gooi haar ook eenkant omdat hulle nie seker is of sy genees is nie want al is die letsels binne genees met genade het sy die merke van melaatsheid op haar gesig.

Sy besef waar haar hart werklik behoort, en keer terug na "Westford" Genadendal, waar haar nuwe vriende en nuwe familie woon. Sy het haar plekkie in die son gekry – en dis wat die verhaal vir my kosbaar maak- want volgens my verdien elke persoon in die heelal 'n plekkie in die son. Maar ook om terug te keer na haar nuwe liefde Tertius Louw, ‘n liefde wat sy eers erken het nadat sy terug moes gaan huistoe en maak al my trane die moeite werd.

Refentse - Toe vind ek jou
https://www.youtube.com/watch?v=0CuCE...


Epilogue! →
description
This book is emotionally draining - I forgot what it took from me to read this book the first time – but to read it a second time after so many years did not change a thing in my books

Hierdie boek dreineer mens emosioneel en ek het vergeet wat dit geneem het van my om hierdie boek die eerste te lees, so om dit ‘n 2de keer te lees na soveel jare het my laat besef daar is niks so onregverdig of so wreed as die Wereld nie.

description
To the Author
And this is where my love of reading started – My mom loved these types of romances – she owned every single tittle Ena Murray has ever written
This was accidently the first novel of Ena Murray I ever read – I cried for 4 days straight – and every time I thought I shed my last tears – something will happen and I will start all over again
This week I decided to read it again – Oh man so what happened cried myself to sleep – my hubby just laughed and said he cannot believe I do these type of things to myself
description



Writer and background

description
"Die mees gelese skrywer in Afrikaans" “the most read Afrikaans author”
Ena Murray, dromer van ’n beter wêreld (dreamer of a better world)
She has been described has the "most read writer in Afrikaans". And one of the most popular writers in Afrikaans
Ena Murray (born 27 December 1936 - died 04 June 2015) was a well-known Afrikaans writer. During the 33 years that she wrote full-time, 131 titles
She acquired renown mainly for her romance novels, but also wrote detective fiction, espionage fiction and adventure novels through which she reached a wide audience. In addition she wrote spiritual literature and produced a volume of poetry.
Some of her books appeared in large print, aiding the visually impaired. while others were recorded by Bandhulp vir Blindes in braille en band (an institution assisting the blind).
Profile Image for Amanda.
1,154 reviews
January 18, 2023
Hoewel die verhaal afspeel in ’n tydgleuf ver verwyder van die moderne era, is daar beduidende ooreenkomste. Selfs vóórdat selfone en sosiale media die mensdom se tyd gekaap het, was daar huwelike waar man en vrou te besig was om mekaar na behore te waardeer. Waar sosiale verpligtinge hulle tyd saam gesteel het. Daar was reeds tóé mense wat gedryf is deur ambisie, status en rykdom, soos Otto Viljoen moes erken. (p. 28) En dan, die vrees vir dít wat jy nie kan beheer nie, dit was nog altyd deel van die mens.
Lees jy verby die verouderde skryfstyl, vind jy ’n hartseer verhaal van verlies, verbittering, verraad. Gelukkig stop dit nie daar nie. Die wiel draai vir Karen, en wanneer sy leer om te vergewe, word sy geseën met méér as wat sy verloor het.
Profile Image for Lizzard.
38 reviews6 followers
December 12, 2021
Ek hou nie gewoonlik van hierdie tipe boek nie, maar dit was baie goed. Dit forseer die leser om oor moeilike onderwerpe te dink soos metaatsheid en hoe die samelewing(en jy as individueel) mense beinvloed. Ena Murray kry dit reg dat die leser heeltyd voel presies soos die hoofkarakter Karen. Jy gaan saam met haar deur die slegte en kan elke tree met haar gevoelens simpatiseer en dit ook beleef. Defnintief die moeite werd.
Profile Image for Zanna Hugo.
63 reviews
May 11, 2018
Dit was lekker om ‘n slag ‘n Afrikaanse boek te lees. Die onderwerp is baie uniek, die taalgebruik klassiek en suiwer en die storie baie mooi vertel. Puik boek.
Displaying 1 - 5 of 5 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.