Jump to ratings and reviews
Rate this book

Pale Toe!: Avonture in die Rugbywêreld

Rate this book
Pale Toe! is die beste rugbyboek wat jy ooit sal lees, met skreeusnaakse hoofstukke wat jou sal laat herlees! In hierdie boek skryf die veteraan-rugbyskrywer Michael Green, nes in sy vorige boek Stryd van die Reuse, oor ‘n klompie wonderlike karakters wat deur die jare hul talente op die rugbyveld uigestal het. Dis nou manne soos Kwagga Smit, Beast Mtawarira, Percy Montgomery, Chester Williams en prins Alexander Obolensky, om net ‘n paar te noem. Green vertel ook van sy eie avonture in die rugbywêreld, soos van die dag toe Joost van der Westhuizen hom dik wou tik. En hoe hy as kind die Springbokslot Moaner van Heerden in ‘n inkopiesentrum agtervolg en geteister het. En toe ‘n dorp se drank opgeraak het ná ‘n onverwagte sege teen die All Blacks en oor die Stellenbosch-kroegspan se omstrede rugbytoer waar die dronk spelers graag “Springhaas-springhaas” gespeel het. Nie jou alledaagse rugbyboek nie, dis ‘n rugby-rondomtalie wat jou kan laat lag, huil en ril van lekkerkry!

214 pages, Kindle Edition

Published October 15, 2025

Loading...
Loading...

About the author

Michael Green

384 books28 followers
Librarian Note: There is more than one author in the Goodreads database with this name.
This profile may contain books from multiple authors of this name.
See this thread for more information.


Others:
Michael2^Green : Comics
Michael3^Green : Art, Fantasy
Michael4^Green : History
Michael5^Green : Fiction, South Africa
Michael6^Green : Spiritual
Michael7^Green : GR Author, Mystery & Thrillers, Humor
Michael8^Green : Architecture
Michael9^Green : Health, Diet
Michael10^Green :
Michael11^Green : Music
Michael12^Green : GR Author, Fiction
Michael13^Green : Economy
Michael14^Green : Science
Michael15^Green : Religion
Michael16^Green : Fantasy

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (50%)
4 stars
1 (50%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.