Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Ongelukkige en Treurige Verhaal van die skip die Gouden Buys

Rate this book
In Mei 1693 monster Lourens ijszoon Vijselaar en Daniël van Gessel & Andrea Kieskamp
Silleman in Nederland aan op die VOC-skip die Gouden
Buys. Nog voordat die kus van Suidelike Afrika op die horison
verskyn, was byna die hele bemanning van 190 al oorlede aan
skeurbuik en ander siektes. Vijselaar en Silleman het aan land
gegaan om hulp te soek. Tot hul groot skok kom hulle uit by
enkele oorspronlike bewoners van die Kaap. Hierdie Khoikhoi
blyk egter nie “wilde mensvreters” te wees soos hulle gemeen
het nie, maar redders in nood. Juis danksy hul hulp slaag die
twee jongmanne daarin om die Kaap de Goede Hoop te bereik.
Slegs Daniël Silleman sou uiteindelik weer sy vaderland sien. Hy
vertel dan sy Ongeluckig, of droevigh verhaal aan sy Enkhuizense
uitgewer Van Straaten wat dit in 1695 as boek publiseer.

Ná driehonderd jaar kon daar in argiewe en museums nog
heelwat tasbare bewyse opgespoor word om die oorspronklike
verhaal mee aan te vul en die rampspoedige reis van die
Gouden Buys vir die hedendaagse leser verder tot lewe te
wek. Die teks van die eerste druk is vir hierdie uitgawe in
Afrikaans vertaal en voorsien van aanvullings, woordverklarings,
aantekeninge en illustrasies. In die daaropvolgende hoofstukke
word beskryf wat ná die ramp gebeur het met die skip en sy
kosbare vrag. Daar word ook gekyk na die siektes op VOCskepe
en die ontmoetings en kontakte tussen die Nederlanders
en die oorspronklike bewoners van die Kaapse Weskus.

147 pages, Paperback

First published January 1, 1695

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
1 (100%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.