What do you think?
Rate this book


Audiobook
Published February 15, 2022
Ek wil nie hê my dogter se geslag moet aanhou stilbly nie. Maar ek weet hulle sal, om 'n vriendskap te beskerm of 'n pos te behou, om 'n loopbaan te bevorder of om sosiale ongemak te vermy, of bloot omdat hulle ordentlik grootgemaak is en iewers diep in hulle binneste altyd sal wonder of hulle nie die seksuele onwelvoeglikheid op een of ander manier "aangemoedig" het nie