What do you think?


Speurhond Willem op reis
Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul ge-“koerier” kan word. Vanaf Istanboel lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op ‘n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk.
95 pages, Kindle Edition
First published May 26, 2010
Ratings & Reviews
Friends & Following
Create a free account to discover what your friends think of this book!
Community Reviews
No one has reviewed this book yet.

