Jump to ratings and reviews
Rate this book

Spoor van die perlemoenstropers

Rate this book
Die gewilde omgewingsmisdaadskrywer Johan Fourie se derde boek ondersoek die intri­ges wat gepaardgaan met perlemoenstropery in Suid-Afrika. Die naelbytaksie voer die leser van wetstoepassers na stropers, van vissers­gemeenskappe na bendes, van Chinese Triades na korrupte amptenare. En ook na die sakeryk van die aanvallige Madelyn Krauss, Gansbaai se eie “perlemoen queen”. Hierdie eko-spannings­verhaal, geïnspireer deur feite, gee die leser ’n binnekykie na die onderduimshede wat Suid-Afrika se mariene-hulpbronne die afgelope jare in ’n krisis gedompel het.

144 pages, Kindle Edition

First published July 24, 2014

5 people want to read

About the author

Johan Fourie

11 books2 followers

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
2 (40%)
4 stars
1 (20%)
3 stars
2 (40%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.