Jump to ratings and reviews
Rate this book

Woes

Rate this book
As 'n reel sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering-sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie se nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Die oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.

341 pages, Kindle Edition

First published May 19, 2015

4 people want to read

About the author

Mike Nicol

56 books26 followers
Born in Cape Town, Mike Nicol was educated there and in Johannesburg, where he began his working life as a journalist. During the 1980s he moved back to Cape Town and worked on the magazine Leadership for a number of years. Towards the end of that decade he published his first novel, The Powers That Be, resigned from the magazine and began what he calls "the scary life of a freelance journalist and writer."

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (30%)
4 stars
5 (50%)
3 stars
2 (20%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.