Jump to ratings and reviews
Rate this book

Parool / Parole: Versamelde Toesprake/Collected Speeches

Rate this book
Parool / Parole is ’n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as ’n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van ’n apartheid-polisiestaat. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan vergeet? Die onlangse huldeblyk by André P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se verbintenis tot sy ambag, en hoe ’n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwêreld van ‘n grensverskuiwende woordkunstenaar

303 pages, Kindle Edition

First published October 1, 2015

9 people want to read

About the author

Breyten Breytenbach

131 books65 followers
Breyten Breytenbach was a South African writer, poet, and painter. He became internationally well-known as a dissident poet and vocal critic of South Africa under apartheid, and as a political prisoner of the National Party-led South African Government. He is also known as a founding member of the Sestigers, a dissident literary movement, and was one of the most important living poets in Afrikaans literature.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (100%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Francois.
60 reviews19 followers
April 23, 2021
Goeie intrede tot Breyten se lewensuitkyke. ‘n Blik op sy brein. Stil, daar praat ‘n man.
Displaying 1 of 1 review