Jump to ratings and reviews
Rate this book

Swerwerskraal

Rate this book
Dit is die boeiende verhaal van Ita en Kein – die oudste en die jongste van die vyf Nederlandse Mees-dogters – en hul liefdesverhouding met Afrika. Maar liefde het soms ook ’n keersy, een wat groot hartseer en verwydering kan bring . . . Swerwerskraal is ’n ware verhaal. Een wat ’n mens soms aan die keel beetkry en jou hart wil uitruk.  

285 pages, Kindle Edition

Published October 27, 2026

Loading...
Loading...

About the author

Keina Swart

5 books

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
8 (80%)
4 stars
1 (10%)
3 stars
1 (10%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
228 reviews13 followers
November 17, 2026
Ek kon die boek nie neersit nie. Dis so diep en meelewend geskryf dat ek kon saam stap van begin tot einde. Die deel wat in die begin afspeel van die Hollandse Mees gesin. Ek is self in Holland gebore en dit was werklik soos die lewe was in die oorlog en na-ooerlogse tye. Dan vertrek eers oudste suster en later jongste suster Suid Afrika. Die ou Transvaal en Potgietersrus waar ek van 1972 - 1980 skool gehou het. Die onteiening van tabakboere se grond, Tabakkooperasie en die mense se lewens wat verander word met al die verwikkelinge wat baie goed na-gevors is en wat mens diep raak. Baie dankie Keina dis besil 'n boek wat ek aanbeveel aan eninge leser wat belangstel in die omstandighede nie net in Nederland nie maar ook Suid Afrika.
Profile Image for Rozaan De.
Author 1 book9 followers
November 5, 2026
“Weet jy hoe klink dit as swart mense by ń oop graf sing? Dis die weemoedigste klank; dit verinneweer jou binneste” Ware en treffende woorde.
Soos die skrywer die term “huilmooi” op n ander plek gebruik het, wil ek dit hier herhaal.
Dankie vir die mooi storie, ek het in daardie geweste grootgeword en kon myself met die ongewing vereenselwig. Hartseer, maar diep menslik. Kon die boek nie neersit nie.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews