Jump to ratings and reviews
Rate this book

Swemlesse vir 'n meermin

Rate this book
Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink.

Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?

182 pages, Kindle Edition

First published May 5, 2015

4 people are currently reading
30 people want to read

About the author

Marita van der Vyver

45 books142 followers
Marita van der Vyver is the author of a dozen novels, a collection of short stories, two collections of humorous essays, picture books for children, many short stories and essays in anthologies, and regular columns in newspapers and magazines. Her books have been published in English, Dutch and German, and her first novel, published in English as Entertaining Angels, became a bestseller and was translated into twelve languages. She lives in France with her family.

Marita van der Vyver is die skrywer van ’n tiental romans, ’n bundel kortverhale, twee versamelings van humoristiese essays, prenteboeke vir kleuters, talle kortverhale en essays in versamelbundels, en gereelde rubrieke in koerante en tydskrifte. Haar boeke word deurgaans in Engels, Hollands en Duits vertaal na die sukses van haar eerste roman vir volwassenes, Griet skryf ’n sprokie, ’n literêre sensasie wat in sowat ’n dosyn tale gepubliseer is. Twee van haar romans, Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom en Dis koue kos, skat, is verfilm. Sy woon in Frankryk saam met haar familie.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (25%)
4 stars
8 (29%)
3 stars
7 (25%)
2 stars
4 (14%)
1 star
1 (3%)
Displaying 1 - 2 of 2 reviews
Profile Image for Kitten.
794 reviews4 followers
May 14, 2017
'n Interessante opvolg wat nog avonture van Hanna Hoekom beskryf (alhoewel dit regtig moeilik is om te glo dat iemand haar kind Ariel sal doop - en ander dele in die boek is nie noodwendig te geloofwaardig nie).
Profile Image for Alta Cloete.
Author 32 books49 followers
March 15, 2016
'n Heerlike storie vir jong tieners met heelwat lewenslesse, maar so humoristies aangebied dat dit nie soos lesse klink nie.
Displaying 1 - 2 of 2 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.