Jump to ratings and reviews
Rate this book

Die Geskiedenis Van Braaibroodjies: Van 1652 tot Nou

Rate this book
Het jy al ooit gewonder waar die braaibroodjie vandaan kom?

Toe Frans de Villiers hierdie onskuldige vraag begin ondersoek het, was hy geskok oor hoe min werklike inligting beskikbaar is oor een van Suid-Afrika se gewildste braaigeregte. Sy nuuskierigheid het ontaard in ’n jarelange ondersoek deur die kosgeskiedenis van Suid-Afrika, met verrassende wendings oral langs die pad.

Hierdie speurtog het hom gelei deur agtiende-eeuse resepteboeke, vroeë reisigersjoernale, Jan van Riebeeck se dagboek, handgeskrewe familieresepte, Voortrekkerdagboeke, koerante uit die 1930’s tot 1950’s, duisende ou Huisgenoot uitgawes uit dieselfde era, briewe uit kerkargiewe, asook verskeie kosbare ou tekste uit die Universiteit Stellenbosch se Spesiale Versamelings.

Hy het geleer dat die geskiedenis van braaibroodjies méér as net ’n kosverhaal is. Dit is die storie van Afrikaners, vertel deur die lens van witbrood, kaas, uie, tamaties, blatjang en vuur.

141 pages, Kindle Edition

Published October 30, 2026

Loading...
Loading...

About the author

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
0 (0%)
4 stars
0 (0%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
No one has reviewed this book yet.