Jump to ratings and reviews
Rate this book

Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop

Rate this book
In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar - soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer - kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

310 pages, Kindle Edition

Published February 15, 2016

1 person is currently reading
9 people want to read

About the author

Hanlie Retief

7 books5 followers
Hanlie Retief is die skrywer van die topverkoper Byleveld. Sy is reeds drie keer as kreatiewe joernalis van die jaar aangewys, het twee ATKV-veertjies ontvang en was twee keer finalis vir die Mondi-toekenning. Sy is wyd bekend vir haar weeklikse onderhoude met bekendes in Rapport. In 2011 verskyn ’n keur uit die onderhoude in haar boek Hanlie Retief gesels met. Sy woon en werk in Kaapstad.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
3 (50%)
4 stars
3 (50%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Anne-Marie.
261 reviews25 followers
March 26, 2016
'n Reis deur die landskap van die lewe van gewone mense, wat ongewoon gemaak word deur 'n ongewone gebeurtenis in hul lewens, hetsy deur hulself veroorsaak of deur ander. Sommige verhale het my hart gebreek, ander het my bang koud gelaat. Die mens kan die beste en ook die wreedste wese wees. Uitstekende boek. Net die nabetragting en ontleding na elke afdeling, deur die skrywer en 'n sielkundige, was soms vir my steurend, maar dit was tog leersaam.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.