Erika Bruwer en die wynboer Marno de Villiers ontmoet onder verdagte omstandighede. Dan vind sy uit dié man versprei skinderstories oor haar voorkoms. Sy sweer wraak en kry ’n makeover sodat hy sy woorde kan sluk.
'n Pragtige storie, maar ek het nie die boek klaargemaak nie, want dit bevat 'n toneel wat ek nie bereid was om te lees nie. 'n Ernstige teleurstelling vir my