Eileen and Roelien are not only known as the Blood sisters because they are biological sisters, but also due to the fact that cleaning bloody crime scenes is their day job. Sometimes the sisters clean up hoarders’ homes, at other times they help to restore damage caused by fire or floods.
Die susters se stories was uiters interessant, maar ongelukkig het hul stories die minderheid van die boek opgeneem. Die skryfster het die boek meer in 'n "sielkunde sessie" laat ontaard eerder as om die stories van die susters te vertel. Bv. In 1 van die hoofstukke het die stories van die susters 11 bladsye beslaan waar die 'Wat sê die kenners' 21 bladsye opgeneem het. Lesers lees die boek om meer van die interessante lewens van die susters te lees, nie 'n sielkunde opvoedingssessie te hê nie. As ek iets sielkundigs wou lees, sou ek 'n handboek (en niks wat van Google af verkry is) aangeskaf en gelees het.
'Wat sê die kenners?' - die internet is nie 'n kenner nie. Daar is erkende mediese woordeboeke/handboeke wat beter bronne as die internet is.
Daar is 'n rede hoekom 'n bronnelys gewoonlik AGTER in die boek gelys word of met 'n asteriks verwys word in 'n voet nota en nie in die hoofstuk self nie.
Ek het die 1e boek (in geheel sowel as skryfstel) baie meer geniet.
Well would you look at that, my first one star rating EVER.
I didn't read the prequel, blood sisters, and I have very little to say. Definitely giving it a miss.
A book that could have been interesting and educational but is instead just written very poorly. Basically written for the shock factor of the local-yokel-folk who aren't used to anything more exciting than what they see on the News at night.