4.5 Vir die eerste keer in my lewe voel ek nie meer so sielalleen in hierdie wye wêreld nie. Gedeelde ervaringe wat ek nog nooit kon uiter nie, so poëties weergegee deur Annelie. My sabbatsreis duur egter nog voort. Die swerftog moet nog baie draaie of dalk liewer Kringe in Bosse met my loop.
One of the best books I ever read. Amazing how well she observes people and then manages to tell it like it is. Laughed and cried equally while I read it.
‘n ware ontblootung van Annelie - die goed en die sleg. Die boek handel oor vreeslike belangrikenconsepte soos immigrasie, alleen wees, depressie, selfmoord en hoe om jouself weer te find in God.