Jump to ratings and reviews
Rate this book

Zip!

Rate this book
Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in ​Nicky & Lou, ​en sy jongste blitsverkoper ​150 stories, ​is die verhale in ​Zip! spitsvondig en báie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels. Nataniël has done it again. 41 pitch-perfet stories from his most recent stage productions since 2012: funny, wry, and often with a bitter sting in the tail. These stories evoke South Africans at their best, and their worst. It’s the small dorpies, the crazy characters on the fringe, and always Nataniël’s uncanny insight into human nature. 27 stories are in Afrikaans, and 14 in English.

241 pages, Kindle Edition

Published September 17, 2016

16 people are currently reading
33 people want to read

About the author

Nataniël

35 books22 followers
Nataniël was born in Grahamstown in the Eastern Cape. He went to school at Riebeeck-Kasteel Primary School and De Kuilen High School in Kuilsriver, near Cape Town. He went on to study music at the University of Stellenbosch.

He first became popular as a cabaret and stage artist, but since the 1990’s has also built a reputation as a writer, columnist and celebrity chef. His publications include Dancing with John (1992), Rubber (1996), Tuesday (2001), Food from the White House (2002), Kaalkop (2004) and When I Was (2008). His Kaalkop column has also appeared in the magazine Sarie for a number of years now.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
19 (31%)
4 stars
28 (45%)
3 stars
10 (16%)
2 stars
4 (6%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 - 9 of 9 reviews
Profile Image for Tania.
1,456 reviews362 followers
December 23, 2016
Een van die beste dinge om ooit uit Suid Afrika te kom - Nataniel. Hierdie was een van my gunsteling bundels van hom, die stories het gevoel of dit so 'n bietjie 'n glimps van sy lewe gee. En die man is nog steeds die meester van 'n lag met 'n traan.
Profile Image for Sonja Arlow.
1,241 reviews7 followers
September 6, 2017
Nataniel is bietjie van ‘n paradox in Suid Afrika.

Sy opvoerings is altyd gepak met die mees uiteenlopende mense. Van die kuns crowd tot die tannies met die styf gepermde hare en Huisgenoot onder die arm. Maar een ding is n feit, ons kan altyd onself sien deur sy oe en bietjie gril en lag vir onsself.

Ek het my tyd gevat met die stories sodat ek die ondervinding kon uitrek vir so lank as moontlik. Meeste van die stories was ongelooflik snaaks, ‘n paar was net weird maar al die stories, selfs daai weird paar het my iets gegee om te herkou.

Hoogs aanbeveel!
Profile Image for Werner.
25 reviews1 follower
June 19, 2020
Ek hou van al Nataniel se werk. Ek het die boek baie geniet. Sy stories is baie snaaks en soms moet 'n mens eers daaroor na dink om dit te verstaan. Ek kan nie wag om nog van sy boeke te lees nie.
Profile Image for Hannes Strydom.
40 reviews2 followers
February 9, 2022
Vervoerend. Verfrissend. Vermaaklik. Ek het die boek moes toemaak om eers klaar te lag voor ek kon aangaan.
Profile Image for Elré Clarence.
114 reviews6 followers
May 17, 2020
Snaaks en baie vreemd. Ek het 'n paar keer hardop gelag.
Profile Image for Kedooms.
158 reviews
December 31, 2023
Hierdie is ń versameling van Engels en Afrikaanse kortverhale.Tipies van Nataniël bevat baie van die stories dieperliggende temas en kan mens nie die boek in een dag klaar lees nie.
Profile Image for Anne-Marie.
261 reviews25 followers
December 25, 2016
Hierdie boek is histeries snaaks. Ek het plek-plek daaraan gelees in openbare plekke en kon teen wil en dank nie keer dat ek kliphard uitbars van die lag nie. Mense het snaaks gekyk, maar gaan dalk die boek koop net oor die gelag. Nog 'n Nataniël treffer!
Profile Image for Janine.
32 reviews
January 3, 2017
Bietjie pitkos vir die lewe. Baie lag. Fantastiese versameling.
Displaying 1 - 9 of 9 reviews

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.